Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hideaway Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Hideaway Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Vesta S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vesta S

Uitstekende gasvryheid en baie mooi plek (onlangs heeltemal oorgedoen)!

Sien sterre.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hello Vesta

Thank you for your review.

We hope that your quick road trip around South Africa ended well and that the German family has plans to return in the not too distant future and hopefully stay at Hide Away longer than one night.

It would be great to see you and your family again and in the interim we wish you all the best for 2024.

Kind regards
Cecil & Colleen

Hideaway Guest House
Susan P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Sal beslis weer daar gaan bly.

Sien sterre.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hello Susan

Looking forward to having you stay with us again.

Thank you for great review - most appreciated.

Kind regards.

Hideaway Guest House
Leon L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Baie rustig, ongelooflike mooi uitsig, ontbyt baie lekker, top gastehuis

Die geraas van die pad is met tye bietjie steurend, maar dis nie die gastehuis se fout nie - dis maar net die enigste pad deur Knysna.

Hideaway Guest House se terugvoer

Thank you for your positive feedback. You are quite right about the road in front of Hide Away, but we like to think the view more than makes up for it. It was great to meet you and we look forward to having you return.

Hideaway Guest House
Yolanda F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Colleen and Cecil are far too kind, they made us feel at home. The guest house is beautiful with its vintage furniture, not something you see everyday. Will miss waking up to a lovely view!

We felt so safe and at home.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hello Yolanda,

Thank you so much for taking the time to review your stay with us last week.

It was indeed a pleasure meeting you and being able to chat about our changing market. We hope to have the pleasure of welcoming you back to Hide Away and should you refer any friends, family and/or colleagues to stay with us, you can rest assured we will take good care of them.

Kind regards,
Cecil & Colleen

Hideaway Guest House
Rouxlene P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rouxlene P

Rustig en aangenaam.

Alles was in goeie orde. Die enigste negatiewe punt is dat daar 'n yskassie in die kamer is en toe ek vra of hulle dalk enige koeldranke het wat ek kan koop, was die antwoord aanvanklik negatief. Maar die eienaar het toe later vir my 'n koeldrank gebring, sonder kostes. Dit sal net goed wees as hulle bv 'n paar botteltjies water en 'n paar botteltjies koeldrank in die yskassie sit en dit dan net by die finale rekening voeg, sou die gaste daarvan drink.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hello Rouxlene
We acknowledge your feedback but would mention that due to the hospitality Covid protocols we are not permitted to have anything in the mini-bars/fridges. Guests are able to put their own cooldrinks, etc. into the fridges in their rooms.
We hope that your few days away from home gave you some quality R and R and that you returned home with recharged batteries!
Thank you once again for staying with us.
Kind regards

Hideaway Guest House
William S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Fantastic, friendly home from home

Easy to find, clean and very helpful regards things to see and places to eat. Will definitely stay again.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hello William

Thank you so much for the positive review of your stay with us. It was indeed a pleasure meeting you and we were pleased that you had decided to extend your stay by one night. One night in Knysna is certainly not enough - we have so much on offer.

We hope to be able to welcome you back to Hide Away in the not too distant future.

Take care and kind regards.
Cecil & Colleen

Hideaway Guest House
Vicki B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki B

Gasvryheid en gemak.

Inligting oor Knysna se eetplekke was spot on gewees. Goeie diens en vriendelikheid van eienaars het ons verblyf spesiaal gemaak.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hi there Wayne,
Thanks so much for the positive review of your stay with us at Hide Away Guest House. It was an absolute pleasure meeting you, pity the weather wasn't slightly better, better luck next time you come with your daughters.
Take care and kind regards.
Cecil & Colleen

Hideaway Guest House
Johan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Super skoon, baie vriendelike diens, heeeerlike ontbyt. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Pragtige plek met baie mooi uitsig oor die lagune. Die eenheid was super skoon en gereeld gediens. Die ontbyt was heerlik.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hello Gaynor and Steve,
Thank you once again for staying with us. We hope your ride to East London went well and that you were able to rest for 2 days before heading back home to Polokwane.
I have not forgotten to make contact with HOG SA and will do so in the next week.
Here in Knysna we are having a lovely day of rain to add to the beauty of the Garden Route and hope that your dam is also filling up.
Take care and kind regards,
Cecil and Colleen

Hideaway Guest House
Paul K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Great location, great hosts, great holiday.

Hide-Away Guest House once again delivered a fabulous holiday experience for my wife and I. This is our second year staying there and hosts Colleen and Cecil welcomed us back like old friends. The breakfast, as always, were superb and whether sitting outside on the patio with that awesome lagoon view, or inside in the dining area made for an awesome start to the day. In a nutshell ─ great location, great hosts, great holiday.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hello Paul,
It was indeed a pleasure having you return to Hide Away Guest House, especially over the weekend of the amazing Springbok win of the Webb Ellis Trophy! Great moments to share. Don't forget you said you would let us have a video of your paragliding experience! We are already looking forward to your return next year. In the meantime, stay healthy and well and out of mischief, hehe.
Kind regards,
Cecil & Colleen

Hideaway Guest House
Janine M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Hoogs aan te beveel.

Baie vriendelike en behulpsame diens. Lekker ontbyt. Mooi views. Netjies.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hello Janine,

Thank you for the great review of your very short stay with us.

Next time you come along our way we hope that you will stay longer.

Kind regards
Cecil & Colleen

Hideaway Guest House
Paul K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

A most enjoyable and relaxing stay with the added extra of amazing views of the Knysna Lagoon and Heads.

Our stay at Hide-Away Guest House really finished off our holiday in Knysna on a high note. Our hosts, Colleen and Cecil, were friendly and helpful, they made us feel very welcome without being obtrusive. We thoroughly enjoyed our stay with them. We will be back next year.

Hideaway Guest House se terugvoer

Goeiedag Paul,

Thank you for taking the time to do the short review on your stay with us at Hide Away Guest House. Your positive comments are most appreciated and we are delighted to see that you will be returning!

Take care and kind regards.

Cecil and Colleen

Hideaway Guest House
Pieter V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie vriendelik en lekker gebly, ontbyt baie lekker, heerlike ligging.

Heerlik gebly, baie vriendelik, netjies en goed geleë.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hello Pieter

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te sien.

Groete
Cecil en Colleen

Hideaway Guest House
Francois B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Pragtige uitsig.

Die ligging is perfek, die gashere vriendelik, behulpsaam en baie aangenaam. Mooi gebou en gerieflik om alles in die dorp te kan bereik. Sal vir seker die gastehuis aanbeveel.

Hans B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B

Baie vriendelike ontvangs en verblyf, waarde vir geld, 'n tuiste van huis.

Dankie vir die vriendelike ontvangs, wonderlike verblyf en lekker ontbyt. Alles was puik en ons het dit baie geniet en as die geleentheid opduik sal ons beslis weer van julle gastehuis gebruik maak.

Hideaway Guest House se terugvoer

Hello Hans & Liz,

My Afrikaans is too poor for me to reply to your review in Afrikaans - so BIG apologies!

It was indeed a pleasure meeting you and your cousin last weekend. As promised, when next we pass through Swellendam we will make a point of looking you up - by then you might have come up with a name for your home!

Thanks once again for staying with us - we are looking forward to sampling some of your vegetables if you pass our way!.

Kind regards
Cecil & Colleen

Hideaway Guest House
Christine J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Snak na asem mooi!

Dit is die perfekte plek as jy in Knysna wil wees. Die kamers is netjies en groot. Die uitsig is uiters mooi! Definitief die geld werd gewees. Die plekkie is naby alles. Die eienaars was baie vriendelik en het ons mooi verduidelik oor alles wat 'n moet sien is in Knysna.

Liandi S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi S

Baie lekker gebly!

Ons het 5 nagte hier spandeer. Colleen het ons verwelkom met 'n glas wyn en ons eers bietjie leer ken en informasie vir ons gegee van wat alles daar is om te doen asook die beste restaurante. Die plek is netjies en skoon met 'n baie mooi uitsig. Ons het elke oggend ontbyt op ons balkon gekry. Ek sal definitief die plek aanbeveel, die eienaars was wonderlik!

Shawn G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn G

Dankie, dit was uitstekend.

Die verblyf was baie goed en ligging is uitstekend oor die Knysna meer. Baie dankie vir die verblyf.

Hideaway Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, altyd bly om te hoor gaste het dit geniet.

Hideaway Guest House
Jana D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana D

Lieflik!

Dit was ideaal vir 'n ma-dogter-wegbreeknaweek. Heerlike ontbyt, vriendelike en flink diens. Baie spesiaal en huislik. Ongelukkig koue weer gehad anders het ons verseker geswem in die glashelder blou swembad.

Demetre L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Demetre L

Mooi uitsig, naby aan die dorp, goeie waarde vir geld.

Ons het 'n kamer met 'n uitsig oor die strandmeer gehad - dit was baie mooi. Goeie waarde vir geld - naby aan dorp. Sal weer daar bly.

Arlene R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene R

Hierdie gastehuis kan voorwaar ten sterkste aanbeveel word.

Ongelooflike luukse kamers met net die beste meubels en toebehore. Colleen is gasvry en verskaf al die nodige inligting van die omgewing.

Celeste B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Was baie tevrede met die verblyf.

Ons was vriendelik ontvang en die ontbyt was uitstekend.

Tanya B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

'n Pragtige, ruim kamer en uitsig, maar dit was al die detail wat so wonderlik was!

Ons was werklik so aangenaam verras met wat ons by Hide-Away ontdek het! Ons bespreking was 'n "laaste minuut"-besluit, en die prys en beskikbaarheid so naby aan die dorp tydens die Oesterfees was alreeds goed. Ons was werklik hartlik verwelkom, kwansuis met 'm warm lappie, en ons het 'n wonderlike kamer, met 'n pragtige uitsig oor die lagoon gekry! Van 'n warm kombers op die bed, tot die klein detailtjies in die badkamer, kragproppe vir al ons toestelle en natuurlik die wonderlike gasvryheid van Colleen en Cecil (wat skynbaar 'n wonderlike kok ook is!); daar was regtig NIKS waarvoor ons meer kon vra nie! Ons sal SONDER TWYFEL weer terugkeer na Hide-Away! Nogmaals dankie vir die wonderlike akkommodasie!

Ronelle S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S

Fantasties - goeie en vriendelike diens!

Colleen het ons harlik en gasvry ontvang. Die kamer was baie mooi en netjies gewees.

Louis S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Baie gesellig!

Baie vriendelik ontvang. Verblyf uitstekend. Goeie raad ontvang van vermaak en kuierplekke in dorp. Dit help baie vir iemand wat nie die area ken nie.

Seppie E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seppie E

Very convenient during Oyster Festival, walking distance to waterfront.

It is very convenient when taking part in the events. The room was spotless and the service was great. I would recommend the Hide-Away Guest House any time.

Laurette B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette B

Baie netjies en volledig toegerus.

Die gastehuis is ideaal vir die warm somerdae, maar ek beveel dit nie aan vir winterverblyf nie aangesien dit aan die skadukant van die strandmeer geleë is.

Sieg J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sieg J

Baie netjies!

Skoon en netjies, vriendelike eienaars. Die ontbyt kan bietjie verbeter.

Ernst L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst L

Aangenaam, gerieflik en vriendelik.

Gerieflike mooi ligging. Lekker warm bed!Persoonlike diens .

Louise H - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Dit het gevoel of ek by familie gaan kuier het!

Aanbeveel en rustig!

Jacques L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

"Great Stuff"

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Keerom Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a4e9aea6e8594cb279059eb38e64d4f0d6a780765219e315cac00a608cb1020c0039edb5e3e6719715944f245b0e738a2a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 2 Keerom Street Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035732903876 23.032321929932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang