Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hideaway Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Keerom Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hideaway Guest House is 'n pragtige Kaapkoloniale gastehuis wat op die hoofpad na Knysna geleë is, Hideaway bied asemrowende uitsigte oor die skilderagtige Knysna-riviermond en die bekende Knysna-koppe.

Daar is 7 goed ingerigte kamers wat wissel van Executive- en Superior-kamers met uitsigte oor die riviermonding tot Standaardkamers sonder uitsigte oor die strandmeer. 'n Swembad en gratis draadlose internet is ook beskikbaar vir gebruik in openbare areas. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Hideaway Guest House is die ideale plek om bloot te ontspan of vanwaar jy die vele besienswaardighede van Knysna en die skilderagtige Tuinroete kan verken. Knysna word omring deur 'n paradys van inheemse woude, berge, mere en skouspelagtige strande en skuil op die oewer van 'n rustige riviermonding. Daguitstappies kan na skouspelagtige Tsitsikamma Nasionale Park, Plettenbergbaai, Wildernis, George, Mosselbaai en Oudtshoorn geneem word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Hideaway Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 2 Keerom Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hideaway Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Keerom Straat, , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a4e9aea6e8594cb279059eb38e64d4f0d6a780765219e315cac00a608cb1020c0039edb5e3e6719715944f245b0e738a2a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 2 Keerom Street Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035732903876 23.032321929932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang