Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hide Away Wedding, Conference and Function Venue

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Madelein D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful and relaxing. It was a very quiet and relaxing weekend. Had all that was needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunther K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Satisfied. Pleasant and relaxing. Some improvements required, e.g. light in kitchen area not sufficient. Some additional towel hooks and a shelf in the bathroom, maybe a bench to put down the suitcases, and small tables for putting down the drinks in front of the TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sarel N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Des 2023

Swak Dit was die slegste verblyf in enige van die fasiliteite in al die jare wat my familie hierdie platform geberuik. Dit verdien nie eens 1 ster nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Noqhubeni L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Perfect holiday. We booked the Bush House it had everything we needed and more, and the private pool situation made our stay perfect. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Was by 'n netbaltoer in die omgewing. Daar kan dalk 'n spasie bygesit word vir tandeborsels of 'n kassie vir so iets. Nie veel spasie in die badkamer om goedjies te pak nie. Ons was vyf mense gewees, hulle het ook sekergemaak dat as daar 5 mense is en dat daar ekstra eetgerei en borde is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Santa
Hide Away Wedding, Conference and Function Venue
Thank you for your review.In future you can just ask reception to set the geyser for you to your preference.Have a lovely day!

Mpho M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Awesome. It was great, own pool, garage and it was so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chene H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Dit was 'n heerlike rustige wegbreek en ons het die bosveld baie geniet! Die huisie en swembad is baie netjies en pragtig. Meeste geriewe is daar. Daar kan dalk net sitplek by die braai-area wees en dalk 'n glasbak om iets in die oond te bak, maar verder is alles voorsien en 'n puik wegbreek. Ons sal beslis weer gaan

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersbewoonweg 65, Buiskop, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7fdd03152a320e48e360cc7f9020c001a85f654d838eb741ec3f9f571b4d4737214bce3d9d9f46a2f8df37daf064eb75315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 65 Eersbewoon Road Buiskop 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.84686715564 28.352140188217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang