Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hideaway

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 35, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hideaway is in Bethlehem en bied verblyf in 2 gerieflike woonstelle wat 2 tot 4 gaste akkommodeer.

Die eerste woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix en DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met braaigeriewe.

Die tweede woonstel het 'n koningingrootte-bed en is ideaal vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Hideaway is 500 m vanaf 'n winkelsentrum, 600 m vanaf MediClinic Hoogland en 1,5 km vanaf die Dihlabeng Mall.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Erna P
Saam met lewensmaat
5.0
A beautiful, modern, well-kept establishment. Everything you need. Super! Easy access. Central and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Lizette P
5.0
Gerieflik en pragtig. Het baie lekker gebly by Hideaway, baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het vir oornag was beskikbaar.
Jul 2024
Ben P
Besigheidsreis
5.0
Ek het baie lekker gebly. Die plek is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Ek het baie lekker gebly. Die plek is baie netjies en het alles wat ...
Sien meer
Apr 2024
Gomotso M
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. It was fantastic, best place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Anna-marie S
5.0
Heerlik sal weer daar oornag en sal vir seker dit aanbeveel. Heerlike gebly, baie netjies en veilig. Alles wat mens nodig het en nog meer. Sal vir sek...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mullerstraat 35, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 35, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHJhd4CZqtwQyS13tqDS1sxiHngB2HjwnZvijwAbc7kZXffuBLB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 35 Muller Street Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.23093 28.32248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang