Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hier Rus Ons

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir Hier Rus Ons
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zelda F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Dis 'n pragtige plek met alles wat jy benodig.

Sien sterre.

Mildred S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred S

Uitstekend. Rustig. Ontspannend.

Die plek was baie lekker. Die kinders het hul vreeslik geniet. Sal definitief weer kom. Dankie vir jul gasvryheid.

Elreza S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreza S

Lekker geslaap.

Heerlik rustig gebly, alles was skoon en netjies.

Tauhira F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tauhira F

Fantastiese verblyf.

Ons het ons tydjie terdee geniet. Die plek was verskriklik netjies en baie goed toegerus met alle benodigdhede. Baie dankie.

June T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June T

Lekker rustig en privaat. Het veilig gevoel.

Ons het ons tydjie lekker geniet, daar was beddegoed en plek netjies skoon. Jy kan net jou kos saambring, alles wat jy nodig het is daar.

Marius V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Uitstekend.

Great plek om te bly.

June R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June R

Everything in the accommodation was sufficient for what we needed for our stay.

Our stay at Hier Rus Ons was very pleasant for an overnight stay. Pity we didn't have some more time to spend there.

Maryna P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna P

Netjies en rustig.

Ons het lekker gebly.

Marsha P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha P

Very comfortable.

We used the accommodation for one night to look at the flowers.

Davelen C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davelen C

Baie lekker.

Was 'n wonderlike tyd gewees.

Cyril S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril S

Baie aangenaam.

Stil en rustige omgewing. Die woonstel is puik waarde vir die prys, want dit het nie net genoeg slaapplek nie, maar dit het ook 'n gerieflike sitkamer/kombuis area.

Louise W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise W

Baie aangename plekkie om te rus.

Baie rustig, sentraal vanaf die dorp.

Stoffel M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stoffel M

Droewig.

Nie skoon nie. Lakens het kolle op en een was geskeur. Oondjie onbruikbaar. Gemors in badkamer kassie. Ou gebruikte kombuislap.

Elizna H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna H

Fantasties!

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Baie dankie vir die gasvryheid.

Sariya A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sariya A

Very relaxing.

Really awesome. Peaceful and so safe. A real home away from home.

Kobus P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Gemaklik en bekostigbaar.

Dit was baie lekker om hier oor te bly.

Tashley M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashley M

The place to be.

Rustig, netjies en voel soos jou tweede huis. Lekker wegbreek weg van die gewoel.

Rayoline W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayoline W

Comfortable, safe, and secure.

The Williams family enjoyed our stay. Our kids love swimming in the pool. We will definitely go back for a vacation.

Chris V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Goed toegeruste, skoon verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen het.

Beperkte DSTV-kanale nie beskikbaar a.g.v. 'n satellietontvangsprobleem. Die eienaar het sonder sukses probeer om die fout reg te stel en toe 'n alternatiewe mediabox beskikbaar gestel.

Bianca V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Awesome.

Would recommend it to anyone for a getaway.

Kallie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie A

Very nice place to stay, highly recommended.

Very safe and secure place. Everything you need is there.

Rykie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie H

Dit was die oulikste en lekkerste plekkie wat ons nog in gekuier het!

Baie lekker gekuier. Sal dit beslis aanbeveel.

Gert M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Oortreffende gasvryheid.

Rustige atmosfeer en veilige buurt.

Monica W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica W

Verskriklike oulike, gemaklike blyplek. Vriendelik en veilig.

Wat 'n wonderlike plek om te bly, voel of mens by jou eie huis is.

Gert M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Rustig, veilig, skoon.

Dit was 'n absolute plesier om hier te kon bly. Die rustige atmosfeer en verblyf se toebehore het ons ervaring van jul gasvryheid goed gekomplimenteer. Ons sal jul plek beslis vir vriende en familie aanbeveel. Hier Rus Ons se naam word deur opregte hospitaliteit oortref! Sien jul beslis gou weer!

Deborah-joy K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah-joy K

Lovely equipped cottage for holiday stay.

We stayed for 6 nights and enjoyed the quiet and relaxed environment that was set up for our breakaway. Perfect location, a safe area and the name says it all "Hier Rus Ons".

Bianca H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H

Oornagnaweek vir baba se 1ste verjaarsdag.

Verblyf vir 4 volwassenes en 2 kinders. Heerlik gebly. Als wat jy nodig het, is daar. Ons het net 'n snyplank gemis. Dalk sal 'n gasstofie 'n goeie idee wees vir load shedding.

Hier Rus Ons se terugvoer

Daar is nog altyd 'n gasstofie in die woonstel beskikbaar.

Hier Rus Ons
Bonita W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita W

Veilig gevoel.

Baie lekker rustige plekkie.

Shinique A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shinique A

Veilig en rustig.

Dit was sowaar soos ons eie huisie weg van die huis af. Baie gemaklik en rustig. Sal beslis weer gaan.

Lauren A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren A

Contented

Hier Rus Ons says it all. A wonderful, amazing place needless to say perfect place if you would like a break away from your own home. Well-equipped, feels like your own home with all u need there. Value for money, definitely yes. Customer service is wonderful but small areas need attention. The home is fresh and clean on arrival. Location - peaceful area, great area if you would like to have a break with a pool on your doorstep, not many attractions in the area. Safety cameras surround the property but my only concern would be the big gate if you don't know how to operate it then the person would be rolling it off the rail. Luckily we got the idea of it on day 1 and remembered how to operate it, that is my main concern, that's a bit dangerous. But what I can say once again, is it's a wonderful, amazing place away from your home but it feels like your own home. You're private on your own, and well-equipped, what you see in the pictures is exactly what you get on arrival, which is amazing. Thank you, Hier Rus Ons. We will definitely be back.

John J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Lekker plekkie.

Ons het ons tydjie baie geniet, die prys is reg en al die fasiliteite is beskikbaar. Ons sal weer daar gaan.

Glen W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glen W

We had an amazing time.

It was great. We had an awesome long Easter weekend. Place was beautiful. It felt like my own house.

Jonathan F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan F

Lekker rustig en privaat.

Op die erf van die eienaar. Lekker cosy en privaate. Eienaars baie gasvry. Een van die beddens is al hol gelê, makeer 'n ander matras. Shower en toilet kan gordyn kry vir afskorting.

Christine J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Home away from home.

We stayed there for about 4 days, it was wonderful. Everything was there that we needed. It was exactly our home away from home. Thank you.

Melanie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

It was nice.

The name of the place, says it all. Very quiet place to go to when you want to be peaceful and relaxing.

Cornelia S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cornelia S

Geen wifi opvangs en plek ruik benoud.

Met die instap was daar nie 'n lekker reuk nie. Daar was geen wifi opvangs nie en die TV-kanale is pateties. Geen fliekkanaal nie. Die groot slaapkamer met 3 beddens is daar die een bed teen die muur wat se matras heeltemal ingeval het in die middel. Die ander bed voor die venster se appelkooskombers wat op was het na katte-uriene gestink. Die kussings is ook vreeslik hard. Die wasbak en stort is verstop so die stort moes kort-kort gestop raak sodat die water kon uitloop. Die potte is ook geroes en kon nie gebruik word nie. Die voorhek klim van die spoor af as jy dit oopmaak. Buite stink dit na katuriene.

Hier Rus Ons se terugvoer

Ek kan regtig nie sien, dat daar nie 'n lekker reuk was nie. Daagliks bly hier mense en nog nooit was daar enige klagtes aangaande soos genoem nie.
Ek het 'n humidifier in die plekke gehad sodat die gaste altyd 'n vars geur in die woonstel kan he. Moes dit ongelukkig uit gehaal het, omrede van die gaste sinus probleme het.
Onbeperkte hoe spoed fiber Wi-Fi is altyd beskikbaar en die wagwoord van die Wi-Fi is ook daar opgesit.
Daar is net 'n gewone DStv pakket omrede vakansie mense nie kom om TV te kyk nie. Daar is wel 'n smart TV boks wat gaste kan gebruik met hul Netflix en film kanale.
Aan die kat urine reuk kan ek ongelukkig niks aan doen nie. Die vensters word bedags oop gelos vir vars lug en ek weet nie of die bure se katte dalk in die woonstel was nie, omdat dit 'n losstaande woonstel is.
In verband met die kussings almal slaap nie op dieselfde tipe kussings nie, so doen julself asseblief 'n guns en vat jul kussings saam, ons doen dit ook as ons weg gaan.
Die klagte oor die stort en wasbak het ons nog nooit gehad nie, maar sal definitief ondersoek instel om die probleem op te los indien daar een is.
Ek het nog nooit gesien, dat die potte geroes is nie maar sal daarna kyk.
Die kat urine buite, kan ek ongelukkig niks aan doen nie.
Jammer oor die ongerief, maar ek sou dit waardeer het, dat enige klagtes dadelik onder my aandag gebring moes word sodat ek dit kon uitsorteer het sonder negatiewe resensies op die webtuiste.
Vriendelike Groete
Hier Rus Ons

Hier Rus Ons
Gerhard N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N

Fantasmagoriese plek, baie dankie.

Beslis die geld werd gewees. Ons het die plekkie regtig geniet. Sou net graag 'n privaat braai plekkie geniet.

Joel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel S

Excellent and quiet place.

Safe and silent place.

Ronel C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Baie lekker plekkie.

Ons het baie laat arrivieer en die eienaar was baie behulpsaam.

Yuseriq G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuseriq G

Business stay, family tagged along.

Family stayed behind whilst I conducted branch visits and business meetings. Great comfort and peace of mind experienced.

Anthea A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A

Neat, clean and very comfortable. Friendly host.

Thank you Ria for an amazing experience. House is topnotch. Will definitely book again. Highly recommended.

Cristeline H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristeline H

Dit was baie lekker om by Hier Rus Ons tuis te wees.

Die plekkie is netjies en in 'n rustige beurt. Dit was nou 'n lekker wegbreek. Sal definitief weer daar boek.

Sammy A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy A

Dit was so lekker ons gaan weer.

Die ligging is fantasties. alles is binne 25 km om te ry. Winkels in 5 minute vanaf blyplek. Mense baie vriendelik.

Doesie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doesie S

Fantasties.

Baie lekker ontspan en goeie verblyf.

Bridgette P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette P

Dit is baie rustig, veilig, netjies en skoon.

Dis op 'n baie nice area en die feit dat jy heeltemal op jou eie is maak dit nice. Ek sal enigeen aanraai om daar te kom rus, want ek kom weer.

Bradley S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley S

Lekker asemrowend.

Dit was baie lekker. Ons het ons gate uit geniet. Sal weer gaan.

Yusuf D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf D

Clean, neat, safe, private, very peaceful.

Will be back, hopefully very soon.

Maretha D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha D

Baie tevrede.

Goeie diens en goeie kommunikasie.

Theunis F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis F

Vriendelike en goeie diens.

Dit was nog dié netjieste en skoonste plekkie wat ons al by gebly het. Baie dankie vir die heerlike naweek. Sal julle beslis aanbeveel. Die foto's laat nie reg aan julle geskied nie.

Anke S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anke S

Overall very good, has all the essentials.

Only thing that the place still needs is an iron. There too was a pool at the back but one did not know if people were allowed to swim there but overall a very nice and decent place.

Shaun J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun J

Brilliant.

Stay was clean and secure.

Johan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ons was op 'n verkenningsekspedisie en het dus net oornagplek nodig gehad. Hier Rus Ons was ideaal daarvoor.

Daar is alles wat nodig is en die plek is netjies en skoon.

Tashley M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashley M

Onvergeetlik.

Hier Rus Ons is 'n aanbeveling vir enige persone oud en jonk. Beste ontspanningsplek en lekker rustig.

Singalakha M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Singalakha M

It was fantastic we enjoyed your place is nice and clean.

Hier Rus Ons is the place to be and we thank you for letting us feel comfortable at your home.

Rolan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolan S

Fantasies.

Dit was 'n lekker bederf. Netjies en gasvry! Sal beslis weer gaan.

Johann E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

Dit was fantasties!

Plek is so netjies en mooi. Sal enige dag weer daar gaan bly.

Verna V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna V

Hier Rus Ons, was peaceful quite and safe.

Ria, the owner very polite and kind. The area quiet and safe. The bedrooms and the open plan kitchen are new and neat and with all necessary requirements. We only stayed one day. If I should travel again, I will use Ria's house. Thank you.

Cindy G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Als was netjies, skoon. Sal enige tyd weer daar bly. Sal net 'n waaier voorstel. 10/10.

Melissa V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V

Very comfortable and had everything we needed just not towels.

The only negative for me were the dogs barking in the middle of the night.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9455fc64a0911500b3b11433d469a4aa375e79ba2cf92dbb8a575e37995c0de0ed468c4a9d3c9973c7f836cd6526215aedfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 6 mense 59 5 1 5 2 Tortelduif Cresent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.897670163216 17.993010696541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang