Hier Rus Ons
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Zelda F - Jul 2024
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek met alles wat jy benodig.
Mildred S - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Rustig. Ontspannend.
Elreza S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Tauhira F - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
June T - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat. Het veilig gevoel.
Marius V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
June R - Mrt 2024
Algehele gradering
Everything in the accommodation was sufficient for what we needed for our stay.
Maryna P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Marsha P - Sep 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Davelen C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Cyril S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Myran K - Sep 2024
Algehele gradering
Voel soos jou huis. Perfek vir gesin. Was baie impressed, sal beslis weer boek.
Louise W - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangename plekkie om te rus.
Stoffel M - Apr 2024
Algehele gradering
Droewig.
Elizna H - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Sariya A - Des 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Kobus P - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Tashley M - Okt 2023
Algehele gradering
The place to be.
Rayoline W - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable, safe, and secure.
Chris V - Okt 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste, skoon verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen het.
Bianca V - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome.
Kallie A - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice place to stay, highly recommended.
Rykie H - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was die oulikste en lekkerste plekkie wat ons nog in gekuier het!
Gert M - Jun 2023
Algehele gradering
Oortreffende gasvryheid.
Monica W - Mei 2023
Algehele gradering
Verskriklike oulike, gemaklike blyplek. Vriendelik en veilig.
Gert M - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon.
Deborah-joy K - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely equipped cottage for holiday stay.
Bianca H - Apr 2023
Algehele gradering
Oornagnaweek vir baba se 1ste verjaarsdag.
Hier Rus Ons se terugvoer
Daar is nog altyd 'n gasstofie in die woonstel beskikbaar.
Bonita W - Nov 2023
Algehele gradering
Veilig gevoel.
Shinique A - Mei 2023
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Lauren A - Mrt 2023
Algehele gradering
Contented
Lees meerJohn J - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Glen W - Apr 2023
Algehele gradering
We had an amazing time.
Jonathan F - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Christine J - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Melanie M - Sep 2023
Algehele gradering
It was nice.
Cornelia S - Jul 2023
Algehele gradering
Geen wifi opvangs en plek ruik benoud.
Lees meerHier Rus Ons se terugvoer
Ek kan regtig nie sien, dat daar nie 'n lekker reuk was nie. Daagliks bly hier mense en nog nooit was daar enige klagtes aangaande soos genoem nie.
Ek het 'n humidifier in die plekke gehad sodat die gaste altyd 'n vars geur in die woonstel kan he. Moes dit ongelukkig uit gehaal het, omrede van die gaste sinus probleme het.
Onbeperkte hoe spoed fiber Wi-Fi is altyd beskikbaar en die wagwoord van die Wi-Fi is ook daar opgesit.
Daar is net 'n gewone DStv pakket omrede vakansie mense nie kom om TV te kyk nie. Daar is wel 'n smart TV boks wat gaste kan gebruik met hul Netflix en film kanale.
Aan die kat urine reuk kan ek ongelukkig niks aan doen nie. Die vensters word bedags oop gelos vir vars lug en ek weet nie of die bure se katte dalk in die woonstel was nie, omdat dit 'n losstaande woonstel is.
In verband met die kussings almal slaap nie op dieselfde tipe kussings nie, so doen julself asseblief 'n guns en vat jul kussings saam, ons doen dit ook as ons weg gaan.
Die klagte oor die stort en wasbak het ons nog nooit gehad nie, maar sal definitief ondersoek instel om die probleem op te los indien daar een is.
Ek het nog nooit gesien, dat die potte geroes is nie maar sal daarna kyk.
Die kat urine buite, kan ek ongelukkig niks aan doen nie.
Jammer oor die ongerief, maar ek sou dit waardeer het, dat enige klagtes dadelik onder my aandag gebring moes word sodat ek dit kon uitsorteer het sonder negatiewe resensies op die webtuiste.
Vriendelike Groete
Hier Rus Ons
Gerhard N - Des 2022
Algehele gradering
Fantasmagoriese plek, baie dankie.
Joel S - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent and quiet place.
Ronel C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Yuseriq G - Jun 2022
Algehele gradering
Business stay, family tagged along.
Anthea A - Mei 2022
Algehele gradering
Neat, clean and very comfortable. Friendly host.
Cristeline H - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by Hier Rus Ons tuis te wees.
Sammy A - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was so lekker ons gaan weer.
Doesie S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Bridgette P - Jan 2022
Algehele gradering
Dit is baie rustig, veilig, netjies en skoon.
Bradley S - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker asemrowend.
Yusuf D - Feb 2022
Algehele gradering
Clean, neat, safe, private, very peaceful.
Maretha D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Theunis F - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike en goeie diens.
Anke S - Nov 2022
Algehele gradering
Overall very good, has all the essentials.
Shaun J - Des 2022
Algehele gradering
Brilliant.
Johan M - Okt 2022
Algehele gradering
Ons was op 'n verkenningsekspedisie en het dus net oornagplek nodig gehad. Hier Rus Ons was ideaal daarvoor.
Tashley M - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Singalakha M - Nov 2021
Algehele gradering
It was fantastic we enjoyed your place is nice and clean.
Rolan S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasies.
Johann E - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Verna V - Sep 2021
Algehele gradering
Hier Rus Ons, was peaceful quite and safe.
Cindy G - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Melissa V - Okt 2021
Algehele gradering
Very comfortable and had everything we needed just not towels.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang