Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hier Rus Ons

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hier Ons Rus is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Vredenburg, aan die pragtige Weskus.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mickaela C
Saam met vriende
5.0
Fantasies, baie gemaklik en gerieflik. Omgewingsvriendelik. Ons sal definitief in die toekoms weer hier kom inboek.
Nov 2024
Zelda F
5.0
Dis 'n pragtige plek met alles wat jy benodig. Sien sterre.
Jul 2024
Mildred S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Rustig. Ontspannend. Die plek was baie lekker. Die kinders het hul vreeslik geniet. Sal definitief weer kom. Dankie vir jul gasvryheid.
Jul 2024
Elreza S
5.0
Lekker geslaap. Heerlik rustig gebly, alles was skoon en netjies.
Jun 2024
Tauhira F
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf. Ons het ons tydjie terdee geniet. Die plek was verskriklik netjies en baie goed toegerus met alle benodigdhede. Baie dankie.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hier Rus Ons het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9455fc64a0911500b3b11433d469a4aa375e79ba2cf92dbb8a575e37995c0de0ed468c4a9d3c9973c7f836cd6526215aedfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 6 mense 61 5 1 5 2 Tortelduif Cresent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.897670163216 17.993010696541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang