Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hier Rus Ons

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hier Rus Ons is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in die pragtige Weskus.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. DIe hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n 4 plaat gashob, 'n convection oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook onderdakparkeerplek en braaigeriewe beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anelda T
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspan met WhatsApp kommunikasie vanaf die eienaar. Puik verblyf. Baie aangename verblyf waar ons honde-kinders welkom was met vooraf toestem...
Sien meer
Nov 2024
Mickaela C
Saam met vriende
5.0
Fantasies, baie gemaklik en gerieflik. Omgewingsvriendelik. Ons sal definitief in die toekoms weer hier kom inboek.
Nov 2024
Zelda F
5.0
Dis 'n pragtige plek met alles wat jy benodig. Sien sterre.
Jul 2024
Mildred S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Rustig. Ontspannend. Die plek was baie lekker. Die kinders het hul vreeslik geniet. Sal definitief weer kom. Dankie vir jul gasvryheid.
Jul 2024
Elreza S
5.0
Lekker geslaap. Heerlik rustig gebly, alles was skoon en netjies.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hier Rus Ons het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA692a21997cbc833a4b916831a0a03aaf1eb59f10eccdd900bf41583a9c2bae5a5a082aed3d8ae809aad47afc73b5448a8cb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 6 mense 64 5 1 5 2 Tortelduif Cresent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.897670163216 17.993010696541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang