Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hieso Marloth Park

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Hieso Marloth Park
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend en waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel. Tieners het dit beslis.

Het vreeslik lekker gebly. Al die diere kom drink water by die dam wat by die stoep geleë is, van vroeg in die oggende. Het dit baie geniet. Die huis het alles wat 'n mens nodig het, veral met tieners. Tieners het dit vreeslik geniet met die diere so naby aan die huis. Baie dankie vir die wonderlike vakansie.

Jerrie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerrie L

Beste waarde vir geld.

Baie netjies en skoon, beveel beslis aan.

Marisa B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B

Wonderlike gesinsakkommodasie.

Super netjiese huis met puik geriewe. Baie rustige atmosfeer. Sal die huis vir enige gesin of groep van 5+ mense aanbeveel.

Linda N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda N

Kuier was lekker saam my kinders en kleinkinders.

Was bietjie teleurgesteld in huis. Meestal die boonste deel. Kamers en badkamers is nie tot heel bo toe nie. 2 kamers het geen privaatheid nie en as in badkamers is kan almal in boonste kamers jou hoor. Onderste kamer is enigste kamer wat privaatheid het. Sit, eetkamer en kombuis is nice en buite stoep en braai area was baie mooi. 2 aircons nie gewerk.

Anita B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Rustig. Lekker gewees.

Oulike plek. Netjies en lekker groot. Kon ook met rolstoel beweeg. Heerlike braai area. Koedoes en vlakvarke en muishonde gesien. Sal beslis weer gaan.

Dewald S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S

Presies wat ek verwag het.

Als was perfek. Die afdraai na die huis is net baie moeilik om te sien vanaf die hoofpad. Jy ry elke keer verby, toe merk ek 'n doringboom by die indraai met toiletpapier - toe nooit weer verby gery nie. LOL. Sal weer hier bespreek in die toekoms.

Marelise C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise C

Dankie dat julle julle huisie in die bos met ons gedeel het was baie lekker het regtig ons tydjie daar geniet. Was mooi skoon en netjies. Kan sien is mense wat van braai hou. Braaigeriewe was uitsonderlik.

Die boonste stort se drein dreineer nie baie goed nie en kon ons nie stort verder gebruik nie wat dit bietjie moeilik gemaak het met 8 mense. Die toilet in badkamer met bad het glad nie gewerk nie.

Jason J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jason J

Not value for money.

At R2650, that is relatively expensive for Marloth Park. We expected more. Many bathroom towels had holes in. The couches were full of dust. The beds were old and springy, the sheets were not fitted sheets and due to the old mattresses. kept on coming off. So you end up sleeping a bare mattress (which is rather unpleasant). Microwave hadn't been cleaned since last guest were there, they were still pieces of food inside. No broom and mop available for guests, which is annoying for self catering in the bush, as the floors get dirty quickly. Outside furniture was very uncomfortable, which is also unpleasant as that is were you spend all your time. I would not return there under any circumstances.

Petru H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru H

Heerlik, skoon en als wat 'n mens kort is daar en dit werk.

Die plekkie is vir seker waar jy wil uitspan. Hieso sê sommer klaar dis waar jy moet wees! Hieso in die bos. Baie lekker plekkie en sal enige tyd terugkeer!

Carel G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G

Awsome plek.

Baie lekker plek om te bly, enigste negatiewe kommentaar is die beddens ─ die matrasse is uitgewerk en kan nie lekker slaap nie, sal nuwe beddens moet kry. Verder 'n awesome plek om te bly.

Roxane G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxane G

Great place, needs new bed though. Otherwise well worth the money.

It was great, just need to put in new beds as the beds were very uncomfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Fantastiese plek, het egter nuwe bed nodig. Andersins die geld werd.

Dit was wonderlik, hoef net nuwe beddens in te sit, want die beddens was baie ongemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 1307, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApHjL2mM1J3GXyN5ErPO5H7P2apLHzdYUZbKvBeKS5tzOfUMvsO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 1307 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.354155256322 31.767972526189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang