Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hieso Marloth Park

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Uitstekend en waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel. Tieners het dit beslis. Het vreeslik lekker gebly. Al die diere kom drink water by die dam wat by die stoep geleë is, van vroeg in die oggende. Het dit baie geniet. Die huis het alles wat 'n mens nodig het, veral met tieners. Tieners het dit vreeslik geniet met die diere so naby aan die huis. Baie dankie vir die wonderlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerrie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Beste waarde vir geld. Baie netjies en skoon, beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Wonderlike gesinsakkommodasie. Super netjiese huis met puik geriewe. Baie rustige atmosfeer. Sal die huis vir enige gesin of groep van 5+ mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda N
Lang verblyf
4.2
Jan 2022

Kuier was lekker saam my kinders en kleinkinders. Was bietjie teleurgesteld in huis. Meestal die boonste deel. Kamers en badkamers is nie tot heel bo toe nie. 2 kamers het geen privaatheid nie en as in badkamers is kan almal in boonste kamers jou hoor. Onderste kamer is enigste kamer wat privaatheid het. Sit, eetkamer en kombuis is nice en buite stoep en braai area was baie mooi. 2 aircons nie gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Rustig. Lekker gewees. Oulike plek. Netjies en lekker groot. Kon ook met rolstoel beweeg. Heerlike braai area. Koedoes en vlakvarke en muishonde gesien. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Presies wat ek verwag het. Als was perfek. Die afdraai na die huis is net baie moeilik om te sien vanaf die hoofpad. Jy ry elke keer verby, toe merk ek 'n doringboom by die indraai met toiletpapier - toe nooit weer verby gery nie. LOL. Sal weer hier bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise C
Kort verblyf
3.8
Apr 2021

Dankie dat julle julle huisie in die bos met ons gedeel het was baie lekker het regtig ons tydjie daar geniet. Was mooi skoon en netjies. Kan sien is mense wat van braai hou. Braaigeriewe was uitsonderlik. Die boonste stort se drein dreineer nie baie goed nie en kon ons nie stort verder gebruik nie wat dit bietjie moeilik gemaak het met 8 mense. Die toilet in badkamer met bad het glad nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jason J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Aug 2021

Not value for money. At R2650, that is relatively expensive for Marloth Park. We expected more. Many bathroom towels had holes in. The couches were full of dust. The beds were old and springy, the sheets were not fitted sheets and due to the old mattresses. kept on coming off. So you end up sleeping a bare mattress (which is rather unpleasant). Microwave hadn't been cleaned since last guest were there, they were still pieces of food inside. No broom and mop available for guests, which is annoying for self catering in the bush, as the floors get dirty quickly. Outside furniture was very uncomfortable, which is also unpleasant as that is were you spend all your time. I would not return there under any circumstances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Petru H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Heerlik, skoon en als wat 'n mens kort is daar en dit werk. Die plekkie is vir seker waar jy wil uitspan. Hieso sê sommer klaar dis waar jy moet wees! Hieso in die bos. Baie lekker plekkie en sal enige tyd terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Awsome plek. Baie lekker plek om te bly, enigste negatiewe kommentaar is die beddens ─ die matrasse is uitgewerk en kan nie lekker slaap nie, sal nuwe beddens moet kry. Verder 'n awesome plek om te bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 1307, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApHjL2mM1J3GXyN5ErPO5H7P2apLHzdYUZbKvBeKS5tzOfUMvsO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 1307 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.354155256322 31.767972526189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang