Higgs Hope Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lb O - Jul 2024
Algehele gradering
Rusitg, skoon en gerieflik.
Higgs Hope Self-catering se terugvoer
Baie dankie Lb, ons hoop om jul weer eendag te sien. Dan is daardie dogtertjie al dalk baie groter! Waardeer jul mooi weergee van ons!
Pieter K - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi, gerieflik en vrede.
Higgs Hope Self-catering se terugvoer
Pieter, baie dankie vir die mooi resensie! Ek probeer regtig hard om meer mense hierheen te trek en waardeer dit opreg as ek hoor dat wat ek doen, goed is!
Groete,
Oom Minnaar
Lynette C - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Christiaan L - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in 'n baie gerieflike en skoon plekkie met alles wat jy nodig het, en meer.
Higgs Hope Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Tiaan en Lorraine, was heerlik om jul te kon huisves en bietjie leer ken. Alles wat mooi is vir die komende maande en jaar!
Fanie R - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en mooi uitsig.
Higgs Hope Self-catering se terugvoer
Baie dankie ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jul weer eendag te kan akkommoder.
Veilig wees en groete
Minnaar en Willie
Ryan Rouxvé F - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Frans F - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig en goeie kliente diens
Higgs Hope Self-catering se terugvoer
Baie dankie Frans dit beteken baie om te weet gaste was werklik gelukkig en tevrede met alles. Ons hoop om jul weer eendag hier te kan kom laat rus. Higgs Hope groete, Willie en Minnaar
Silvia T - Jan 2020
Algehele gradering
Spectacular views, lovely unit and attentive host.
Lees meerHiggs Hope Self-catering se terugvoer
Sylvia, thank you very much. We hope to see again somewhere in the future.
Melanie J - Sep 2019
Algehele gradering
Rus, vrede en die mooiste uitsig.
Lees meerHiggs Hope Self-catering se terugvoer
Goeiedag Melanie
Dankie vir die resensie, dit is dierbaar, ek waardeer dit ontsettend baie.
As jul ooit weer hierlangs kom, kom gerus aan want jul is voel soos "ou" vriende van ons. Nogmaals baie dankie, dit beteken baie vir ons plekkie!
Ian V - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf deur wonderlike mense bestuur.
Higgs Hope Self-catering se terugvoer
Baie dankie, Ian. Ek glo ek voldoen daaraan om dit vir al die gaste so gemaklik, rustig en gerieflik as moontlik te maak! Ons hoop om jou en jou gesin weer eendag te kan huisves.
Groete,
Willie en Minnaar
Ronel E - Mei 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Higgs Hope Self-catering se terugvoer
Baie dankie Ronel, ons waardeer elke resensie, daar ons maar besprekings daarop kry. Lekker werk, en ryk seëninge op dit wat jy doen!
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heights Road South 17, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang