Higgs Hope Self-catering
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heights Road South 17, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Higgs Hope Self-catering is in die prentjiemooi dorpie Groot-Brakrivier teen 'n heuwel, met uitsigte van die riviermonding, berge en Mosselbaai in die verte. Die eenheid is op die woonhuis se grondvlak verdieping.
Die woonstel het 2 slaapkamers vir 4 volwassenes en 1 kind. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede kamer bevat 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n handstort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, 'n gasplaat tydens beurtkrag, 'n oond met 2 plate bo-op, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Daar is ook veilige parkeerplek met geslotekringtelevisie.
Gaste het lieflike uitsig oor die oseaan en Mosselbaai en kan dit vanuit die hoofslaapkamer, sitkamerarea en die balkon geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Heights Road South 17, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Higgs Hope Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heights Road South 17, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang