Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

High Breeze Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir High Breeze Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anzel C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anzel C

Gemaklike akkommodasie.

Die plek was mooi skoon behou. Stort is 'n bietjie ongemaklik. Kombuis het 'n tekort aan glase. Lekker gebly al moes ek en my verloofde op 2 enkelbeddens slaap a.g.v. 'n tekort aan dubbelbed kamers beskikbaar.

Tanya S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya S

Baie raserig het definitief nie lekker gerus nie.

Baie raserig, met karre wat tot laat in en uitry. Mens hoor die deure klap asof dit in jou kamer is. Ook 'n skerp lig wat direk in die kamer inskyn.

Chrisinda H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisinda H

Baie lekker.

Baie lekker gebly, baie vriendelike en behulpsame ontvangsdame. Sal weer daar oorbly.

Hazel V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel V

Baie gerieflik.

Baie netjies. Vriendelik & hulpvaardige mense. Altyd beskikbaar. Gemaklik en skoon.

Chantelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Awesome, lekker gebly.

Verras om te sien hoe netjies en skoon die plek is. Wonderlike diens gehad. Patrick is 'n gawe hulpvaardige persoon. Dankie vir 'n heerlike verblyf. Ons was 'n groep van 9 wat die Namakwalandse blommetoer gedoen het en ons sal beslis weer ons toergaste na jul toe bring. Baie dankie.

Lizette C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Uitstekende kliëntediens. Eenhede netjies en ruim.

Verblyf is netjies ruim en met vriendelike behulpsame personeel. Gerieflike ligging en maklik om te vind. Kon reël om vroeër in te klok wat hoogs waardeer was veral omdat dit die dag 42 grade in Upington was. Nogmaals dankie!

Maryke S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Perfekte, netjiese oornag plek teen bekostigbare pryse.

Eenhede is nuut en modern en skoon, als wat ons nodig gehad het teen bekostigbare prys. Personeel was baie hulpvaardig, het niks gekort nie. Baie dankie.

Petrus R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus R

Asemrowend.

Tevrede, was waarlik baie mooi en goed ingerig.

Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 26, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MWVlOGFmLTFjNzQtNGE5NS1iNTRjLTUwMjczNjE5ZmQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 26 Rand Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.463655945599 21.230230182409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang