Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

High Level Self-catering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir High Level Self-catering.
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Divesh I - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divesh I

Awesome place.

Check-in was simple and straightforward, the place is well equipped with utensils, peaceful, safe and clean. Friendly and helpful host, thank you.

Margaret J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J

Comfortable, clean and convenient.

Perfect overnight stay prior to parkrun! As a single female traveller, felt safe and secure, lovely quiet neighbourhood, and Cape Agulhas is well worth the trip.

Kobus N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Alles wat jy nodig het vir 'n lang verblyf.

Baie lekker gebly, stil en rustig en baie netjies en skoon.

Kobus N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Baie lekker plek, goed toegerus vir 'n lang verblyf en die ligging is uitstekend.

Skoon, netjies en rustig. Vriendelike ontvangs.

Rene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Fantastiese verblyf!

Uiters skoon, netjies en baie goed ingerig met 'n goeie ligging. Groot waardering vir al die klein dingetjies wat beskikbaar gestel is om verblyf te vergemaklik!

Jennifer V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V

Comfortable.

Lovely practical place. All you need. Really enjoyed stay.

Tertius C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius C

Kan dit gerus aanbeveel.

Heerlike plek, alles was skoon en netjies.

Lindi B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B

Lekker oornag blyplek met alles wat nodig is vir 'n gerieflike ervaring.

Die eenheid is baie netjies en skoon, ons het lekker gebly en dit was beslis waarde vir geld.

Hettie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie S

Lekker oornag plek.

Dit was 'n aangename verblyf. Mooi, netjies en skoon. Ontvangs was baie vriendelik.

Robert C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert C

Bietjie basies, maar 100% voldoening as mens nie uitspattige weelde verwag nie.

Plek was baie netjies en skoon.

Marinus C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus C

Lekker gerus in veilige stil omgewing met netjiese skoon goedversorgde geriewe.

Heerlik gebly. Lekker stil, ideaal vir persone wat wil uitkom om te rus of oornag.

Anna V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V

Goeie fasiliteite en baie netjies en skoon.

Ons het heerlik vreedsaam gebly.

Belinda C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda C

Heerlik gebly en goeie ligging. Kon alles te voet bereik.

Heerlik gebly en goeie ligging. Kon alles te voet bereik.

Elsabe C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Baie lekker gebly binne. Braai was heerlik.

Baie lekker en gemaklike verblyf. Naby die see.

Letitia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia V

Skoon, netjies, naby winkels en restaurante.

Sien sterre.

Roland D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland D

Lekker verblyf in 'n rustige area.

High Level Self-catering is in 'n rustige woonbuurt geleë. Ruim genoeg vir kort periodes van verblyf. Die ontvangs was kort en saaklik. Die eenheid is goed toegerus met die nodige toerusting, alhoewel doeke vir skottelgoed en afdroog nie beskikbaar was nie. Die Open View-pakket bied egter baie beperkte TV-kykopsies. Hennie was baie behulpsaam en het vinnig gereageer op versoeke. Ek sal High Level Self-catering beslis aanbeveel vir die sakpas reisiger.

Arina S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S

Uitstekend.

Baie netjies. Alles wat nodig is, was daar. Ons het baie lekker gebly. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Amure J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amure J

We had a great stay. The place was nice and clean.

Great stay. Place was nice and clean.

Elizabeth V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Comfortable, peaceful, has all you need.

Awesome. It was comfortable and clean, which is very important to us. It was well furnished, presentable, peaceful, and central. Our hosts were friendly, welcoming, and available.

Morten S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morten S

Good value for money. Clean room.

Great stay. Value for money. Good safe car parking. Nice little kitchen in the apartment. Friendly and helpful staff. Clean.

Mervin S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin S

Clean, comfortable, friendly.

Clean and comfortable accommodation, friendly and helpful hosts.

Andre E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Waarde vir geld.

Pragtige plek naby winkels, lighuis en restaurant. Rustige gebied.

Agnes J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes J

Baie lekker gekuier.

Die akkomodasie lyk presies soos op die foto's. Alles is netjies en skoon. Dit was 'n koue naweek gewees en die binnebraai het ons lekker warm gehou. Sal baie beslis weer kom kuier.

Faren T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faren T

The perfect accommodation.

This is a great place to stay, and I can't recommend it highly enough. Spotlessly clean, in a very quiet and peaceful location. We would like to mention that every detail and every corner of the interiors and exteriors are built with love and perfect taste.

Petro V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Fantasties!

Ek en my man het ons huweliksherdenking gevier en het heerlik daar gebly. Die eienaars was ongelooflik vriendelik, sal weer daar gaan kuier.

Alta L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Kies gerus vir High Level Self-Catering.

Silwerskoon. Goed geleë, oulike plek. Absoluut voldoende vir 'n paar dae. Hennie en Riana stap verder as die spreekwoordelike myl, en is so behulpsaam en vriendelik. Ek kan die plek met 'n geruste hart aanbeveel.

Donovan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan M

Netjies, skoon en gemaklik.

Ons was in nr. 1. Ons sou graag 'n dubbelbed in plaas van twee enkelbeddens wou gehad het, veral vir herdenkingsnaweek, maar die advertensie was akkuraat en ons het maar die bedjies langs mekaar geskuif. WiFi werk lekker en TV met Openview in die kamer is 'n bonus, veral toe dit so hard begin reën het en ons niks anders gehad het om te doen nie. Eenheid is selfsorg maar daaglikse diens en opvul van koffie, suiker ens. sou lekker wees. Daar was net genoeg koffie vir een keer en ons was 'n naweek daar. Ek weet dis selfsorg maar vir die geld wat mens betaal, sou dit aanbeveel word. Dis al wat die terugvoer van 5 sterre na 4 geneem het. Verder is die advertensie baie akkuraat en die verblyf baie lekker en gemaklik gewees.

High Level Self-catering. se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, dit is belangrik vir ons. Stel voor dat u spesiale versoeke soos daaglikse diens en opvul van bestanddele met verblyf verskaffers onderhandel wanneer verblyf bespreek word. Die spesiale meerdaags aanbod waaronder u bespreek het, het soos ons selfsorg voorwaardes ongelukkig nie daarvoor voorsiening gemaak nie.

High Level Self-catering.
Hennie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Ons het lekker gebly.

Die kombuisarea is toegerus met alles wat mens nodig het. Die kamer is netjies en ruim sowel as die badkamer. 'n Bankie vir 'n tas is 'n voorstel wat ons sou kon maak. Dit was net 'n jammerte dat ons bure lawaai het, maar buiten dit was dit 'n lekker oorslaap. Dankie.

Bertus G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus G

Baie lekker en vriendlike eienaar.

Alles is daar wat benodig word.

Chris F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

It was lovely.

Unfortunately, we toured during winter but got to do what was done and had no complaints whatsoever.

Leon V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Lekker gebly, warm geslaap, skoon gevind. Net wat ons nodig gehad het.

Skoon en gerieflik vir oornag, warm genoeg vir koue.

Petrus S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Petrus S

Baie netjies met baie muskiete sonder waarskuwing om voorsorg te tref.

Sal waardeer word as ons 'n vooraf waarskuwing gekry het van al die muskiete, sodat 'n mens kon voorberei daar teen.

Thelecia J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thelecia J

Die plek self is netjies, maar ontvangs was koud. Ek het myself voorgestel, net sleutels afgegee en vir ons bietjie gewys, dis al.

Ek sal definitief nie die plek aanbeveel nie alhoewel Agulhas 'n mooi plekkie vir toerisme is. Ons sou eerder ander, meer warm en vriendelike, ontvangs wou gehad het as wat ons gekry het by High Level Self-catering. Ons het hulp gekry toe daar nie warm water was nie, dis al. Kamervloer is sement so vloerbedekking moet aandag kry daarom was dit ysig koud in die kamer.

High Level Self-catering. se terugvoer

Sommige gaste verkies minimum kontak. Ek is regtig jammer dat ons nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Daar behoort 'n waaierverwarmer vir koue dae in daardie eenheid se kombuiskas te wees, ek sal seker maak die verwarmer is nog daar en dit skuif na waar dit meer sigbaar is.

High Level Self-catering.
Abigail P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail P

Fantasties.

Probeer om 'n dubbelbed i.p.v. twee enkelbeddens te kry as u weet dis 'n paartjie.

Pierre C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Sal weer hier slaap.

Ons het baie lekker gebly, al was dit net vir een aand. Die plek voldoen vir meer aande se verblyf. Vriendelike en behulpsame eienaar.

Almary R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almary R

Received Warm hospitality from the owners. Clean and tidy.

My stay was really superb. I was received with the warmest hospitality. I felt very safe with the owners being on site. Everything was clean and tidy and comfortable.

Pieter W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Netjies, skoon, rustigheid, privaat.

Baie lekker wegbreek vir 'n langnaweek en self langer. Baie netjies en skoon geriewe. Sal die blyplek aanbeveel aan almal wat ek ken.

Peter W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Heerlike, skoon en netjiese verblyf. Vriendelik en hulpvaardige gashere.

Ons het die eenslaapkamereenheid bespreek en is sonder ekstra koste opgegradeer na tweeslaapkamereenheid. Baie gerieflik en sentraal geleë. Sal beslis weer gebruikmaak van die gerief.

Junior S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior S

Very nice.

Very nice house, very clean, everything was working, location was very nice, overall great experience.

Ryno M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M

Baie lekker gebly in hierdie rustige eenheid.

Perfek vir 'n paartjie wat 'n rustige naweek weg wil hê. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is netjies en skoon, en goed geleë naby die dorp. Die parkering was veilig en van die straat af.

Liana R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana R

Baie netjies van binne.

Baie lekker gebly. Het voldoen aan ons behoeftes vir die een aand. Sal aanbeveel vir ander gaste.

Mariaan M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M

Lekker gebly!

Vriendelike ontvangs, mooi kamers. Beskuit vir gaste?

Pine P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pine P

Alhoewel die weer nie saamgespeel het nie het ons nogtans lekker gekuier en rus.

Die akkommodasie was van goeie gehalte alhoewel ons van 'n dubbelbed sou gehou het (dit was baie koud!). Die persoon in die eenheid langsaan het die 2de nag dwarsdeur gesnork, wat baie steurend was. Die isolasie tussen die 2 eenhede het dus aandag nodig.

Cynthia L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia L

Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike, rustige vakansie.

Stap afstand na winkels, asook naby die getypoele. Weer was heerlik. Eienaar en sy vrou baie goeie gasheer, en vriendelik. Sal beslis weer bespreek.

Herman N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Herman N

The stay was good with exceptions.

I had a dead cockroach next to the toilet, no towels, not a little soap, no really these people try to save money. For what I paid I should have had at least a braai facility close instead of a question who wants to braai at 20:30 at night when I asked about that. Seriously not the way to treat people.

Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-straat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98dcafa0419723d05c072d022c31cd7d41db9f67598065190ac1ee94689850bbcaf09c6aa5d67ecf354714b80c2d43a5872c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 10 High Level Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.825072340399 20.008953780808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang