Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

High Level Self-catering.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Divesh I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome place. Check-in was simple and straightforward, the place is well equipped with utensils, peaceful, safe and clean. Friendly and helpful host, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret J
1 nag
5.0
Jun 2024

Comfortable, clean and convenient. Perfect overnight stay prior to parkrun! As a single female traveller, felt safe and secure, lovely quiet neighbourhood, and Cape Agulhas is well worth the trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Alles wat jy nodig het vir 'n lang verblyf. Baie lekker gebly, stil en rustig en baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekker plek, goed toegerus vir 'n lang verblyf en die ligging is uitstekend. Skoon, netjies en rustig. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastiese verblyf! Uiters skoon, netjies en baie goed ingerig met 'n goeie ligging. Groot waardering vir al die klein dingetjies wat beskikbaar gestel is om verblyf te vergemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable. Lovely practical place. All you need. Really enjoyed stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kan dit gerus aanbeveel. Heerlike plek, alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker oornag blyplek met alles wat nodig is vir 'n gerieflike ervaring. Die eenheid is baie netjies en skoon, ons het lekker gebly en dit was beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lekker oornag plek. Dit was 'n aangename verblyf. Mooi, netjies en skoon. Ontvangs was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Bietjie basies, maar 100% voldoening as mens nie uitspattige weelde verwag nie. Plek was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-straat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98dcafa0419723d05c072d022c31cd7d41db9f67598065190ac1ee94689850bbcaf09c6aa5d67ecf354714b80c2d43a5872c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 10 High Level Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.825072340399 20.008953780808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang