High Level Self-catering.
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jun 2024 tot 8 Aug 2024.
- Kapasiteit: 11 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-straat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
-
Vanaf
R800R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
High Level Self Catering bied gerieflike verblyf, wat afgeskerm is van die vuurtoring se lig, in 'n stil buurt in L'Agulhas en net 800 m van die see en getypoele af. Die verblyf is ongelukkig nie geskik vir babas en kinders onder 7 jaar oud nie.
Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat geskik is vir 11 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV en 'n privaat kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasgoeddraad is beskikbaar vir handdoeke en swemklere.
Die eenhede lei na 'n stoepie en parkeerplek is beskikbaar.
L'Agulhas bied verskeie voetslaan- en wandelroetes en gaste kan die Agulhas Nasionale Park, die Kaap Agulhas Vuurtoringmuseum en die Quoin Point-vuurtoring besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- High Level-straat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink High Level Self-catering. het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-straat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap