Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

High Level Self-catering.

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 15 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-straat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

High Level Self Catering bied gerieflike verblyf, wat afgeskerm is van die vuurtoring se lig, in 'n stil buurt in L'Agulhas en net 800 m van die see en getypoele af. Die verblyf is ongelukkig nie geskik vir babas en kinders onder 7 jaar oud nie.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat geskik is vir 11 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n haardroër, 'n TV en 'n privaat kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasgoeddraad is beskikbaar vir handdoeke en swemklere.

Die eenhede lei na 'n stoepie en parkeerplek is beskikbaar.

L'Agulhas bied verskeie voetslaan- en wandelroetes en gaste kan die Agulhas Nasionale Park, die Kaap Agulhas Vuurtoringmuseum en die Quoin Point-vuurtoring besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir High Level Self-catering.
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • High Level-straat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink High Level Self-catering. het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-straat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98dcafa0419723d05c072d022c31cd7d41db9f67598065190ac1ee94689850bbcaf09c6aa5d67ecf354714b80c2d43a5872c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 10 High Level Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.825072340399 20.008953780808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang