Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1703 on High Tide

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 424, Amanzimtoti, 2021, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1703 on High Tide is in die hartjie van Amanzimtoti op die 17de verdieping van 'n gewilde woonstelgebou. Dit bied ononderbroke see-uitsigte oor die merkwaardige stuk van die Indiese Oseaan. Hierdie gesogte, moderne, luukse en gerieflike eenheid bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n en suite-hoofbadkamer.

Hierdie luukse en goedversorgde woonstel is net 160 m vanaf Amanzimtoti-strand. Gaste sal omring word deur die natuur en onoortreflike rustigheid waar die geluid van die branders die enigste afleiding sal wees.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n luukse koningingrootte-bed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, 'n oond en stoof, skottelgoedwasser, koffiemasjien en 'n mikrogolfoond toegerus.

Die sitarea het 'n TV met gratis WiFi, DStv-kanale en Netflix. Gaste het toegang tot veilige kelderparkeerplek in die kompleks.

Hierdie uiters rustige vakansiewoonstel is ideaal vir vakansiegangers wat die area besoek en goed vir sakereisigers aangesien dit in 'n stil area is. 'n Lessenaar en draaistoele naby kragpunte is ook beskikbaar.

Die woonstelkompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, en is gerieflik geleë binne loopafstand van Toti Towers-winkelsentrum en net 2,3 km vanaf die Galleria Mall, Arbor Crossing, Makro en 'n magdom restaurante. Die Amanzimtoti Waterpark is binne stapafstand en duidelik sigbaar vanaf die woonstel.

Gratis onderdakparkeerplek is beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir 1703 on High Tide
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kingsway-weg 424, Amanzimtoti, 2021, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1703 on High Tide het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 424, Amanzimtoti, 2021, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72f8be86e733814695c802b3e68a9dd409ead82d67632767e212a1ee9eba2ff009e4b49b924f01baed5d315285cadd2faecd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 424 Kingsway Road Amanzimtoti 2021 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.050230477073 30.887959964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang