High Tide at No 16
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diana-singel 1, Eenheid 16, St Francis Courts, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
High Tide at No 16 is 'n huis in St. Francisbaai, 'n vakansiedorp in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die see wil vakansie hou.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n rusbank, kaggel en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste kan maaltye op die balkon geniet of in die sonstoele op die stoep uitspan. Daar is braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Die verblyf is naby restaurante, winkels en 'n gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Shanna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Diana-singel 1, Eenheid 16, St Francis Courts, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink High Tide at No 16 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diana-singel 1, Eenheid 16, St Francis Courts, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap