Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

High-Tide

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Michelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2022

Friendly, neat, homey feeling. The host was very friendly and helpful. The flat is very neat and was equipped with everything we needed, including an inverter for loadsheddding. Unfortunately, in comparison with other houses, the accommodation is overpriced. The photos are outdoors - no ocean view from the deck. The wifi was very slow. The entrance to the flat is through a joint lobby with the main house, with no private entrance. Overall we had a great stay. Very good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Wouter O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2019

Glentana is die beste! Eenheid is goed ingerig en stapafstand vanaf die see. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Ideaal vir 'n wegbreek-vakansie. Enigste kritiek is die internet wat baie stadig was, so moenie Glentana toe kom as jy dringende werk moet afhandel nie. As 'n geheel sal ek High-Tide definitief aanbeveel en het reeds vir volgende jaar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tini L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2019

Verblyf is netjies, maar in vergelyking met ander verblyf nie waarde vir geld nie. Minimum see-uitsig. Kombuis swak toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2017

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Marinda
High-Tide
Dear Louise, It is sad to see your bad review. We try to make it as comfortable and nice as possible, for our clients. All the things you mention that was inconvenient, are mentioned in the description of the apartment. Take care. Regards, Marinda

Adelle V
Kort verblyf
5.0
Jan 2016

Beste en lekkerste verblyf in 'n lang tyd. Baie lekker en netjiese verblyf perfek geleë naby die strand. Dankie aan die eienaars vir die vriendelike en flukse diens. Ons het ons vakansie by julle baie geniet en kom definitief weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2016

Uitstekende ligging en gerief. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2015

We enjoyed our stay. I missed a washing machine for our clothing. If one stays a week or longer with kids a washing machine is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 20, Glentana, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb86e3a21035418eb63f1ff79465b81106bf1cfe26c06fa8b9dcd6ca21080f72a91fcd40b6976ce6b7fc0c65eccfc0c68ab5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 20 Gleniqua Drive Glentana 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.049147 22.306324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang