Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highbourne Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Plaas Wostijn 15673, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Highbourne Cottages bied eko-vriendelike, selfsorgverblyf op 'n plaas in Cathkin Park, en is deel van die Monks Cowl Drakensberg Wêrelderfenisgebied in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek tussen die berge en die natuur.

Verblyf word in 2 kothuise gebied wat elk 'n volledig toegeruste kombuisie, leefarea, eetarea, binnekaggel en privaat ingang het. Die kamers het ook gemaklike beddens en gehaltelinne.

Gaste kan in die lowerryke tuine ontspan. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste wat die area wil verken kan die nabygeleë bergfietsry- en voetslaanroetes aanpak. Highbourne Cottages produseer sy eie sonkrag en is heeltemal van die tradisionele kragnetwerk onafhanklik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Alexander M
5.0
Recommended. Nice place, great location, big house with full furniture.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Nicki R
Gesin met klein kinders
5.0
What a soul soothing experience! The view will take your breath away. The walks will ease your soul, and the beautiful clean cottage is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Adriaan S
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Het baie lekker gebly, die ligging was ongelooflik.
Jun 2024
Gerrit B
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige omgewing met pragtige uitsig op die berge. Die verblyf was puik en die omgewing en uitsig is pragtig.
Apr 2024
Karren K
Saam met lewensmaat
4.2
Will definitely be back. Stunning location and accommodation. Loved the outdoor shower.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R600, Plaas Wostijn 15673, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Highbourne Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Plaas Wostijn 15673, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc45bd23cfb2312296f6914fcdc16e93708076449429be71f4e40d62caddc68a5a989120643ec0ba94c4cec6fc77d2f4399fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 R600 Farm Wostijn 15673 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.051724207885 29.411318746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang