Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highgrove Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 16 Feb 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Side-weg 1, Morningside, Sandton, 2146, Gauteng
  • Vanaf R2 550 R1 913 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Highgrove Guesthouse is in die hartjie van die gegoede voorstad van Sandton geleë. Diegene wat hier tuisgaan kan verseker wees van persoonlike aandag in hierdie eksklusiewe, luukse ligging.

Die stylvolle Georgiaanse huis bied elegante en suite-kamers wat elk beskik oor 'n balkon of patio wat uitkyk oor die tuin en swembad. Elke kamer het 'n slim-TV en muurkluis. Elke eenheid is smaakvol versier en daar is ook 'n tweeslaapkamerwoonstelletjie wat bestaan uit 'n leefarea, eetarea, balkon, kombuisie en badkamer.

Gaste is welkom om te ontspan in die ruim, sentrale gaste-sitkamer. Dit kan ook gebruik word vir klein konferensies of privaat funksies. Ons voorsien sekretariële dienste, gratis WiFi en rekenaargeriewe aan ons sakereisigers.

Highgrove is ook die ideale oornagplek vir vakansiegangers met geriewe soos 'n swembad en oorgenoeg parkeerplek van die straat af. 'n Lughawependeldiens kan gereël word en wasgoed kan gedoen word op versoek.

Gaste by Highgrove sal persoonlike aandag geniet in hierdie eksklusiewe en luukse gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Side-weg 1, Morningside, Sandton, 2146, Gauteng
  • Gaste dink Highgrove Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 550
R2 550 R1 913
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 550
R2 550 R1 913
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Side-weg 1, Morningside, Sandton, 2146, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebebb42e8b04c0d3f74a4d4f1b371c356b1a14dfbafd1296c8b192a1d172974b4c45130c5c869dbe107623dc1cd4d1d48637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R1 913 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 1 Side Road Morningside 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.078920079559 28.068520724773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang