Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highgrove House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Highgrove House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ciska S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S

'n Absolute hoogtepunt van ons vakansie en 'n heerlike 4 dae van bederf.

Hulle slagspreuk, by ons is dit persoonlik, word hier uitgeleef. Niks word hier ontsien om dit vir gaste so luuks as moontlik te maak nie. Hulle het soveel moeite gedoen om aan elke versoek te voldoen. My enigste klagte is dat ek nie langer kon bly nie.

Christo D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Uitstekende verblyf en gasvry.

Ek sal Highgrove House ten alle tye aanbeveel vir enige iemand.

Christa L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Baie luuks en romanties met uitsonderlike diens.

Ons het ongelukkig net een nag daar deurgebring, maar ek sou verkies het om sommer vir 'n hele paar nagte daar weg te kruip in die fantastiese tuine tussen eeuoue bome. Ons is op die hande gedra deur die personeel en die kos was uit die boonste rakke. Ons kan die masserings aanbeveel, dis die beste wat ons nog beleef het. Baie dankie aan Highgrove House en al die personeel.

Salome S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Pure bliss. The perfect place to rejuvenate and reconnect with your soul. Highly recommended!

We had the most romantic stay and all our expectations were surpassed! Highgrove House is charming in all aspects and the kind of place we hope we can visit at least annually. Thank you to all involved in taking care of our every need!

Nomusa M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomusa M

Spetecular place to visit

A great place to go to, to refresh. Food was divine. Staff very friendly.

Andrè S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrè S

Ongelooflike verblyf. Sal ver moet soek om beter te kry. Alles omtrent die plek was puik gewees. Sal beslis terugkeer, net die keer vir langer.

Alles omtrent Highgrove House was puik. Die kamers puik, gronde baie netjies, die diens wonderlik en die kos onverbeterlik. Ons is so bly dat ons die plek raakgeloop het. Dalk nie geskik vir klein kinders nie aangesien dit 'n meer romantiese, volwasse tipe verblyf is. Die rustigheid van die plek is lafenis vir die siel. Sal beslis terugkeer. Sauna, Spa en Jacuzzi puik.

Jenny R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R

This was the best birthday of my life!

This was absolutely beyond what I hoped for! The venue, the accommodation, the views, the staff, the meals - everything was presented with excellence. Can't wait to return!

Vanaf R7 300
R7 300 R5 110
per nag (plek vir 2)
Vanaf R7 300
R7 300 R5 110
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highgrove-laan 1, Langs die R40 Witrivier, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ee561977bbb51077d8a1c3bd47b472a847c887c31b9243c8865501e0f675c9a044fe286be04b3957898c5308c56318d5caf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 300 nouVanaf R5 110 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1 Highgrove Avenue Off R40 White River 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.127827579839 31.012651549701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang