Highland Giants Estate
Beskrywing
Dié kothuis is geskik vir 6 en het 'n uitsig oor die rivier. Die kothuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n buitestort. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gaskookplaat, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Braaigeriewe is beskikbaar. Die voortuin is omhein vir gemoedsrus wanneer gaste met hul diere reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n ekstra fooi van R60 per hond per dag en ’n fooi per visvanger. Dit sal ná die bespreking by die totaal gevoeg word.
Goedgemanierde honde met hul eie beddegoed en bakkies is welkom indien dit vooraf gereël is.
Huskies word ongelukkig nie toegelaat nie, omdat die geriewe nie vir hulle geskik is nie.
Honde word nie op die meubels toegelaat nie.
Daar is 'n ekstra visstokfooi vir diegene wat visvang en dit word op 'n glyskaal, gebaseer op die aantal visse wat gaste vang, uitgewerk word. Dit word by gaste se rekening gevoeg.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is geskik vir 6 en het 'n uitsig oor die rivier. Die kothuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n buitestort. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gaskookplaat, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel vir die koue aande en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Braaigeriewe is beskikbaar. Die voortuin is omhein vir gemoedsrus wanneer gaste met hul diere reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n ekstra fooi van R60 per hond per dag en ’n fooi per visvanger. Dit sal ná die bespreking by die totaal gevoeg word.
Goedgemanierde honde met hul eie beddegoed en bakkies is welkom indien dit vooraf gereël is.
Huskies word ongelukkig nie toegelaat nie, omdat die geriewe nie vir hulle geskik is nie.
Honde word nie op die meubels toegelaat nie.
Daar is 'n ekstra visstokfooi vir diegene wat visvang en dit word op 'n glyskaal, gebaseer op die aantal visse wat gaste vang, uitgewerk word. Dit word by gaste se rekening gevoeg.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is geskik vir 6 en het 'n uitsig op die berg. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gaskookplaat, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Braaigeriewe is beskikbaar. Die voortuin is omhein vir gemoedsrus wanneer gaste met hul diere reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n ekstra fooi van R60 per hond per dag en ’n fooi per visvanger. Dit sal ná die bespreking by die totaal gevoeg word.
Goedgemanierde honde met hul eie beddegoed en bakkies is welkom indien dit vooraf gereël is.
Huskies word ongelukkig nie toegelaat nie, omdat die geriewe nie vir hulle geskik is nie.
Honde word nie op die meubels toegelaat nie.
Daar is 'n ekstra visstokfooi vir diegene wat visvang en dit word op 'n glyskaal, gebaseer op die aantal visse wat gaste vang, uitgewerk word. Dit word by gaste se rekening gevoeg.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is geskik vir 6 en het 'n uitsig oor die dam. Die kothuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n buitestort. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gaskookplaat, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Braaigeriewe is beskikbaar. Die voortuin is omhein vir gemoedsrus wanneer gaste met hul diere reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n ekstra fooi van R60 per hond per dag en ’n fooi per visvanger. Dit sal ná die bespreking by die totaal gevoeg word.
Goedgemanierde honde met hul eie beddegoed en bakkies is welkom indien dit vooraf gereël is.
Huskies word ongelukkig nie toegelaat nie, omdat die geriewe nie vir hulle geskik is nie.
Honde word nie op die meubels toegelaat nie.
Daar is 'n ekstra visstokfooi vir diegene wat visvang en dit word op 'n glyskaal, gebaseer op die aantal visse wat gaste vang, uitgewerk word. Dit word by gaste se rekening gevoeg.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is geskik vir 6 gaste en 'n panoramiese uitsig oor die dam. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en stort en 'n tweede badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n buitestort. Twee van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gaskookplaat, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Braaigeriewe is beskikbaar. Die voortuin is omhein vir gemoedsrus wanneer gaste met hul diere reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n ekstra fooi van R60 per hond per dag en ’n fooi per visvanger. Dit sal ná die bespreking by die totaal gevoeg word.
Goedgemanierde honde met hul eie beddegoed en bakkies is welkom indien dit vooraf gereël is.
Huskies word ongelukkig nie toegelaat nie, omdat die geriewe nie vir hulle geskik is nie.
Honde word nie op die meubels toegelaat nie.
Daar is 'n ekstra visstokfooi vir diegene wat visvang en dit word op 'n glyskaal, gebaseer op die aantal visse wat gaste vang, uitgewerk word. Dit word by gaste se rekening gevoeg.
Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highland Giants Estate, Boschhoek-weg, langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang