Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highland Giants Estate

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Mariska V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was heerlik. En die feit dat die tuin toe was het my baie gerus gemaak om te weet my honde is veilig en kan nie afdwaal nie. Ons het so lekker gebly. En ek wil baie dankie se vir die ekstra moeite. Daar is selfs bubble bath in die badkamer, dit gee net die ekstra special touch!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Perfek wegbreek uit die stad. Kan gaan stap met jou honde. Ons het die verblyf baie geniet, sal beslis aanbeveel as jy net rustig wil ontspan. Huis is netjies en goed ingerig. My familie het die visvang en die staproetes saam met die honde baie geniet. Sal graag wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Lekker gerus, baie gestap, dit is pragtig daar. Heerlik gebly, die omgewing is pragtig en die blesbokke, zebras en beeste loop feitlik teen die omheinde tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley Orna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Furbabies Getaway We stayed at The Farmhouse. We loved it a lot, the space and that fireplace, we will definately be going back here again as our furbabies had so much fun. This was our old girls last trip and she loved walking around everywhere. Thank you for a nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rebecca
Highland Giants Estate
Thank you so much for taking the time to review your stay on our lovely farm. We are so glad that your old girl had an awesome last holiday and we look forward to accommodating you again in the future. Kind Regards, Rebecca.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Giants Estate, Boschhoek-weg, langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa447999f081dac7e962e422c002d9234fcc46eb61cf68f287067f9d4420598150e02e7cdcec23c74b11ce9c4c8feb364b5d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Highland Giants Estate Boschhoek Road, off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.212970830079 30.280202228805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang