Highland Quarters
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marli P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies, goeie waarde vir geld.
Marius M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Colette D - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging en waarde vir geld.
Lea-ne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige kamers en vriendelike diens.
Alraine S - Feb 2018
Algehele gradering
Lieflike plek met lieflike mense!
Gretchen B - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Eugene H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal.
Glynn B - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Highland Quarters se terugvoer
Kyk vorentoe na julle volgende besoek.
Riana P - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Annatjie V - Okt 2017
Algehele gradering
Het lekker gebly. Sal net beskuit by my oggendkoffie wou geniet.
Geoffrey P - Okt 2017
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het vir 'n kort verblyf.
Werner K - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon met beste ligging in die dorp. Ontbyt was uitmuntend.
Highland Quarters se terugvoer
Ek is baie bly julle het jul tyd met ons geniet en ook dat julle tevrede was met ons kamers. Ons kyk vorentoe vir julle volgende besoek met ons by Highland Quarters.
Bronwyn
Esmé N - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflike en veilige verblyf.
Hendrich D - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastic stay with incredible staff and a great location!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf met ongelooflike personeel en goeie ligging.
Wonderlike verrassende ontdekking vir kort naweekverblyf. Baie vriendelik en tegemoetkomende personeel. Sal beslis weer gaan, al is dit net om by ons nuwe vriende te gaan kuier!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacques O - Jun 2016
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer hier bly.
Johan V - Nov 2016
Algehele gradering
Perfekte blyplek met stylvolle kamer en direkte toegang tot Highlander restaurant. Goeie etes en atmosfeer.
Tom R - Okt 2016
Algehele gradering
Baie skoon, goeie ligging, en staf baie vriendelik en behulpsaam.
Highland Quarters se terugvoer
Hello Tom
Dit was n plesier om julle hier te he met ons by Highland Quarters.Ons kyk voorentoe na julle volgende besoek. Bronwyn
Jessica W - Des 2016
Algehele gradering
Was heel oukei.
Highland Quarters se terugvoer
Hi Jessica
Thank you for your input. Our rooms are advertised on Travel Ground and they clearly state that the rate includes breakfast. On arrival at Highland Quarters our room keys together with an Invoice and Breakfast voucher is handed over to clients. The Restaurant is adjacent to our rooms, so breakfast is readily available. If a client does not take up breakfast and leaves early we do breakfast packs so at no time was breakfast not an option. Our room rate is in keeping with the rest of Clarens and our rooms are extremely well appointed ensuring an enjoyable stay.
Regards
Bronwyn
Wilhelm N - Apr 2015
Algehele gradering
Perfek!
Barry J - Mei 2015
Algehele gradering
Goeie netjiese verblyf. Gebrek aan ontbyt teen die tarief moet heroorweeg word.
Corne P - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon kamers. Splinternuut!
Lees meer- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highland Centre, Market-straat Suid 16, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang