Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highland Quarters

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Marli P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Baie netjies, goeie waarde vir geld. Ons het elke oomblik by Highland Quarters geniet, en sal dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Baie gerieflik en netjies. Ek het geen rede om te kla nie. Was 'n bietjie bekommerd oor my voertuig, maar was rustiger toe ek opmerk dat daar nagwagte is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Colette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Fantastiese ligging en waarde vir geld. Hoogs aanbeveel! Top bestemming en verblyf. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea-ne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Pragtige kamers en vriendelike diens. Ons het versoek om vroeër in te klok en dit was glad nie 'n probleem nie. Bronwyn was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt is ingesluit by die prys en jy kan 'n heerlike ontbyt by the Highlander Restaurant gaan eet. Kamers is baie mooi, skoon en netjies en die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alraine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Lieflike plek met lieflike mense! Baie lekker plek, almal was so vriendelik en gasvry, sonder om jou privaatheid te belemmer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretchen B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2017

Heerlik. Dit was netjies. Die diens was goed. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Baie gerieflik en sentraal. Heerlik daar vertoef en goeie spyskaart teen billike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2017

Baie lekker! Ons het lekker gebly, sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janice
Highland Quarters
Kyk vorentoe na julle volgende besoek.

Riana P
1 nag
4.8
Des 2017

Fantasties! Was wonderlik en ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2017

Het lekker gebly. Sal net beskuit by my oggendkoffie wou geniet. Baie skoon en netjies. Loopafstand van die dorp af. Personeel laat jou tuis voel en het moeite vir ons gedoen aangesien ons vroeg daar was en dit gereën het. Sal weer daar been bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland Centre, Market-straat Suid 16, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvkA3Bji94F4cG0O178ixcWU2Tvmg7iAXNC2aQ0epzyGKdRazqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Highland Centre 16 Market Street South 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.515989010361 28.4210729599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang