Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Highlands Eco Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cherisse V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfect romantic getaway! An outstanding romantic getaway with hosts who treat you like family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlik, was 'n onvergeetlike ervaring gewees. Verskriklik mooi daar, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Luukse eenhede met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uiters aangenaam en bevredigend. Vreeslike mooi omgewing met hoë standaard verblyf en geriewe. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en aangenaam en gaan uit hulle pad om jou verblyf aangenaam te maak. Heerlike etes word bedien en die wyn is van top gehalte en goed geprys. Kan 'n besoek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Uitstekend! Die kajuit is netjies en modern met 'n besonderse uitsig oor die vallei. Ons het die Kolkol-warmbad baie geniet en was in harmonie met die natuur. Tesame met die lekker kos en gasvryheid was hierdie 'n besonderse naweek wegbreek en ons sal definitief weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Uitstekende plek om van die stad te vergeet en jou batterye te herlaai. Die vriendelikheid en diens was fantasties. Vissie en Nicky is gashere van formaat en laat jou deel van die familie voel, hulle gaan uit hulle pad om aan al jou behoeftes te voorsien en gaan die extra onverwagse stappie ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Hadden Gem with great ambiance. Almost don't want to spread the word how great our stay was. Fantastic hosts Niki and Vissie from the moment we arrived we felt like old friends and not guest's. The facilities the food and great wine to choose from will most certainly return. Luxury and tranquility with 5 star hosting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Stunning little hidden gem. Lovely place. Will highly recommend for any couple. Photos actually doesn't do any justice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hillton R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Asemrowend, net te gou. Was waarde vir ons geld. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Niki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands Eko-landgoed, Versfeldpas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAd7aCZdjsFW0Kkf50BJcynisjqNBp61Hddtr3n87KwkXcdyipg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Highlands Eco Estate Versfeld Pass 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.794943 18.713942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345