Highlands Eco Estate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Highlands Eko-landgoed, Versfeldpas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Highlands Eco Estate is op die pragtige Piket-Bo-Berg geleë en word deur ander vrugteplase omring. Die luukse houthuis staan op 'n plaas van 55 hektaar en bied ongelooflike natuurskoon, inheemse fauna en flora, 'n 180°-uitsig op die berge en uitkykpunte vanwaar die sonsondergang bewonder kan word.
Verblyf word in 4 eenhede, elk met slaapplek vir 2 gaste, gebied.
Die 3 Kelderkamers het elk 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en-suite badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Elke eenheid het 'n koffiemasjien, teegeriewe, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n sitarea en 'n stoep met pragtige uitsigte oor Moutons Vallei en op die berge.
Die Lodge-kamer is op die eerste vloer van die Lodge. Dit bied 'n koning grootte-bed met 'n en suite-badkamer wat bestaan uit 'n spa-bad, stort, wasbak en aparte toilet. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die vallei.
Die luukse kothuis is verder vanaf die lodge en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n sitarea. Dit het verskeie privaat buiteareas met 'n Jacuzzi.
Highlands Eco Estate bied voetslaanroetes, voëlkyk, swem en meer. Dit is 'n werkende plaas waar daar met bloubessies geboer word.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Niki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Highlands Eko-landgoed, Versfeldpas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Highlands Eco Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Highlands Eko-landgoed, Versfeldpas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang