Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands Farm Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 34, Highlands Farm Estate, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Highlands Farm Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid op Highlands Country Estate in die Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, paartjies of vriende wat uit die besige stad wil ontsnap.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en toonbank met stoele toegerus is. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en spog met 'n binnenshuise kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV, leesboeke en gratis WiFi beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met 'n uitsig oor die tuine, draagbare braaigeriewe en buitesitplek. Parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n omsetter om die WiFi van krag te voorsien in geval van kragonderbrekings. Stap, visvang, swem en fietsry kan op die plaas geniet word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Erf 34, Highlands Farm Estate, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 34, Highlands Farm Estate, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7985a98c30651bcf0233fff7965b5ef5cc249dff5936b132609173a5fc98fedb9be5395ffa43ceea0cb07f7264785f7768a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) Erf 34 Highlands Farm Estate 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.38529561357 29.363522969264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang