Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands Lodge Mountain Retreat

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Eenheid met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R1 141
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid vir 2 is ruim en het 'n dubbelbed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuisie met 'n koffiestasie met 'n koffiedompelpot, ketel, mikrogolf, yskassie en basiese kookgerei. Die eenheid het 'n buitebraai-area. Let asb. dat daar nie 'n TV of WiFi is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien skade in die cabin en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok.
Dit is 'n verblyf in die berge met 'n hoë brandrisiko.
Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen rook word binne die cabins toegelaat nie.
Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 21:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom.
Geen kombuisitems mag uit die cabins verwyder word nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie van die cabins verwyder mag word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Cabin vir 2 met 'n kaggel
Vanaf
Vanaf R1 392
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid vir 2 het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis en -leefarea het 'n kaggel vir die koue aande. Daar is ook 'n buitebraai. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, mikrogolf, ketel, yskas, broodrooster, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus. Let asb. dat daar nie 'n TV of WiFi is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien skade in die cabin en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok.
Dit is 'n verblyf in die berge met 'n hoë brandrisiko.
Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen rook word binne die cabins toegelaat nie.
Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 21:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom.
Geen kombuisitems mag uit die cabins verwyder word nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie van die cabins verwyder mag word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Cabin met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R2 119
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in een slaapkamer, en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis en -leefarea is met 'n tweeplaatstoofie en oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskas, kookgerei, en breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook buitebraai-areas beskikbaar. Let asb. dat daar nie 'n TV of WiFi is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien skade in die cabin en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok.
Dit is 'n verblyf in die berge met 'n hoë brandrisiko.
Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen rook word binne die cabins toegelaat nie.
Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 21:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom.
Geen kombuisitems mag uit die cabins verwyder word nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie van die cabins verwyder mag word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Cabin met slaapplek vir 4 met 'n kaggel
Vanaf
Vanaf R2 119
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die een slaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat spog met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei, kookgerei en breekware toegerus. Gaste het toegang tot 'n braai-area buite. Let asb. dat daar geen TV of WiFi is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien skade in die cabin en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok.
Dit is 'n verblyf in die berge met 'n hoë brandrisiko.
Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen rook word binne die cabins toegelaat nie.
Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 21:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom.
Geen kombuisitems mag uit die cabins verwyder word nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie van die cabins verwyder mag word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Cabin met slaapplek vir 5
Vanaf
Vanaf R2 275
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in een slaapkamer, en 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n sitarea en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie en oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskas, kookgerei, en breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook buitebraai-areas. Let asb. dat daar nie 'n TV of WiFi is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien skade in die cabin en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok.
Dit is 'n verblyf in die berge met 'n hoë brandrisiko.
Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen rook word binne die cabins toegelaat nie.
Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 21:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom.
Geen kombuisitems mag uit die cabins verwyder word nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie van die cabins verwyder mag word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Cabin met slaapplek vir 6 en 'n kaggel
Vanaf
Vanaf R2 515
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die een slaapkamer, en 2 stapelbeddens in die ander slaapkamer. Die 2 stapelbeddens het slaapplek vir 4 kinders of tieners. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie en oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskas, kookgerei, en breekware en eetgerei toegerus. Die oopplan-kombuis en -leefarea het 'n kaggel. Daar is ook 'n buitebraai-area. Let asb. dat daar nie 'n TV of WiFi beskikbaar is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien skade in die cabin en/of aan die inhoud daarvan plaasgevind het, sal gaste 'n faktuur vir betaling van die skade ontvang. Skade sal ook vlekke op linne en handdoeke insluit. Rapporteer asb. enige skade onmiddellik, voor uitklok.
Dit is 'n verblyf in die berge met 'n hoë brandrisiko.
Geen geraas, musiek, partytjies en dronkenskap word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen rook word binne die cabins toegelaat nie.
Buitebesoekers word beperk tot 'n klein aantal gaste wat vooraf gereël is en moet die perseel teen 21:00 op die laatste verlaat. Gaste is daarvoor verantwoordelik dat besoekers die huisreëls nakom.
Geen kombuisitems mag uit die cabins verwyder word nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring, aangesien die badhanddoeke nie van die cabins verwyder mag word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 141
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e90da5fea15c1fbdc35faf359004916de21809c5881a527e1b0811e2567f92de46ab3d48c7daa01cc6b34f5b1a2866bcb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 141 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 The Farm Remainder Plattekloof 131 Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.885916887332 22.343000955688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang