Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands Lodge Mountain Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kaitlin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 63 resensies vir Highlands Lodge Mountain Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Diane G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane G

Stunning, quiet location in the mountains.

The accommodation and facilities were perfect for us. Out of town, but close enough if you wanted to go elsewhere. A gem.

Hanele J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanele J

Genotvol.

Rustige atmosfeer en veilig.

Nadine L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine L

Verfrissend.

Die akkommodasie was baie skoon, maar 'n verbetering sou wees as koffie, tee en melk beskikbaar was vir ten minste die hoeveelheid aande van oorbly. Die huisies raak ook ongelooflik koud, 'n elektriese kombers of warmwatersak sou baie welkom wees!

Isabel B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel B

Loved it, all the kids loved the play area and the fact that they could walk in the forest. These city kids loved it.

Out type of place to stay. Open fresh air and clean air. They did so many new things that they have never done.

Beryl L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beryl L

Was amazing, just what we needed.

A complimentary bundle of wood and matches would be much appreciated in the cooler months. Our first night was rather chilly. Also a lantern or candles for load shedding.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Muriel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel D

Ontspannend. Asemrowende uitsigte, gasvryheid.

Akkommodasie baie gerieflik. Meer as wat ons verwag het.

Abdul M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul M

Out of the ordinary location. A true lodge in the sense of the word.

This was a unique experience for us as a family. The lodge is located in the mountains and is off the beaten track. The newer lodge was lovely and homely. Be warned the climate is completely different from George itself. The nights can get cold even in December. Overall, this lodge is highly recommended.

George C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

The perfect getaway into a marvellous countryside setting.

A very enjoyable stay which was complimented by excellent service from arrival to departure. All management and staff were extremely efficient and rendered all services with a feel good smile.

John A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

It was very nice stay. Beautiful place.

It was an excellent experience, we all loved and enjoyed well. Thank you for your help and service, we will recommend to our friends and also we may visit there in future.

Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer

Thank you John.

It was a pleasure hosting you and your whole family. Hope you enjoyed The Cango caves.

See you soon again.

Lizemari
Highlands Ldoge.

Highlands Lodge Mountain Retreat
Marilize V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Familie rustigheid.

Dit was rustig en ons as gesin het dit baie geniet.

Anel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Enige paartjie se droom-wittebroodbestemming.

Beeldskoon, privaat, romanties en vir seker baie rustig. Net wat die siel benodig.

Jonique V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonique V

Een van die beste plekke tussen die pragtige berge. Alles was goed die chalet self was pragtig. Geen klagtes nie. Sal enigetyd weer wil gaan.

Die dame by die ontvangs het ons baie goed ontvang en daar was altyd 'n supply van skoon handdoeke.

Tjaart B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart B

Een van my gunstelingplekke. Rustige en stil plek.

Nou 2de besoek daar. Volgende jaar gaan ons weer so twee aande oorslaap as ons Hartenbos toe gaan. Rus vir die siel daar.

Amanda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Breathtaking views, true soulfood!

We had a lovely & very comfortable stay at Highlands Lodge. The location is magnificent and it was an absolute treat to experience the 'misty mountains' in the late afternoon. We took a hike further up the mountain and the views were incredible. Lize-Mari, the host, was very friendly and accommodating. The grounds are beautifully kept and the swimming pool is pristine! We will most definitely be back! An all-round wonderful experience!!

Malebana M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malebana M

Awesome stay, totally different from your typical lodges, the mountains are misty and magnificent.

The place is beautiful where you are one with nature, my family and I loved it.

Aaron N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaron N

Great accommodation.

Love the off-the-grid-feel and nature.

Cobus T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus T

Rustig, kalm en baie aangenaam.

Ek kon rus na ’n lang dag sonder enige steurnis en was baie onstpanne by die chalet.

Cheryl P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P

Peaceful, tranquil and absolutely gorgeous.

Had an awsome weekend, not to costly and value for money.

Simoné D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné D

Mooi uitsig en baie rustig.

Baie mooi uitsig oor die berge met baie stil en rustige atmosfeer.

Irene D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D

Rustig en baie mooi.

Om die lodge op foto's te sien is iets anders as in die werklikheid. Dis regtig baie mooi in die berge met die natuurskoon. Ons het wel net daar geslaap en deur die dag George tot Mosselbaai verken. Dis nie ver van alles nie en dis 'n belewenis om oor die Outeniquapas te ry daarna toe. Lizemari het ons vriendelik ontvang en haar aanwysings is in die kol. Mens sukkel nie om die plek te kry nie. Die GPS vat jou net tot op 'n punt. Sy is behulpsaam en vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Anastatia B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anastatia B

Lekker.

Die kaggel help baie in die koue aande. Baie rustig.

Rayvon T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rayvon T

Dit was wonderlik.

Wonderlike en mooi en gemaklik.

Hendri V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri V

Heerlik, gerieflik en skoon.

Baie mooi ligging. Beslis 'n bestemming vir natuurliefhebbers en as jy stilte nodig het.

Anna O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna O

Hassle free, comfy and calming.

We had a lovely stay at Highlands, It was pretty cold in the evenings and mornings, giving us a great excuse to light the fire. The area is beautiful and a quick drive to George and the surrounding area. I would definitely stay again! Summer would be great with the pool.

Donovan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan B

Dit was die moeite werd en baie rustig van die bedrywige stadslewe.

Ek't ook aanbeveel dat hulle dit miskien oorweeg om WiFi in te sit agv die ligging van die plek en die swak sein vir sefoondienste.

Mayleen H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mayleen H

Not satisfactory.

Not worth what is being charged for.

Agnes J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes J

Ideale plek om jou battery te herlaai.

Ons het die kort wegbreek terdeë geniet. Plek is sentraal geleë vir 'n vinnige kuier in Knysna, Oudtshoorn ens. Alles wat jy benodig is in die huisie. Die stap in die natuur was wonderlik en die swem daarna was 'n lekker lafenis. Ons is binnekort weer terug.

Chantelle H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H

Highlands Lodge has a good relaxing atmosphere, the chalets are very spacious and live-able. Totally loved it.

It was indeed a great stay.

Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer

Baie dankie, Chantelle. Hopelik kan julle vinnig weer kom.

Highlands Lodge Mountain Retreat
Jason K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K

Dit was wonderlik.

Die tyd by Highlands Lodge was baie leke en rustig. Die chalets het alles gehad wat ons benodig het. Die kagel in kamer 14 kort herstel maar verder was alles wonderlik. Baie dankie Lizemari vir die gasvryheid en lieflike verwelkoming.

Jolynn E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolynn E

Beste plek om af te switch en al jou tyd met jou partner te spandeer.

Natuur, kaggelvuur, swembad, stilte en kalmerend.

DRUCILLA W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
DRUCILLA W

Peaceful, relaxing, value for money.

Our stay was absolutely fantastic. We basically had the lodge to ourselves, other than another chalet that was booked out. The chalet and the grounds was super, super clean. Highlands Lodge is a quiet, relaxing place to stay. There is no WiFi in the chalets but you can get access at the reception area. Thank you to Mike and staff for looking after us. We will definitely be coming back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, ontspanne, waarde vir geld.

Ons verblyf was absoluut fantasties. Ons het basies die lodge vir onsself gehad, behalwe vir nog een chalet was bespreek was. Die chalet en die gronde was super super skoon. Highlands Lodge is 'n stil, onstpanne plek om te bly. Daar is geen WiFi in die chalets nie, maar jy kan toegang kry by die ontvangsarea. Dankie aan Mike en personeel dat julle na ons gekyk het. Ons sal definitief terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Begbie H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Begbie H

Liza-Marie baie aangenaam, het heerlik en goed gekuier.

Fantastiese ligging en lekker afgesonder. Hoop net ons het nie te veel geraas nie. Sal enige tyd weer daar gaan kuier! Pragtige ligging, netjies en baie ruimte, dankie geen televisie. George 20 minute weg.

Nombulelo P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nombulelo P

Beautiful and peaceful place.

The place is beautiful, but it will be nicer if they can have TV's in the Challets as the kids get bored without TV.

Marinda E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda E

Baie mooi rustige plek.

Oulike plek, maar vat warm klere saam al is dit somermaand.

Michelle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle C

Personeel is ongeskik.

Sukkel nou nog om breekskadedeposito en eienaar in die hande te kry. Eienaar lees net die boodskappe en ignoreer dit.

Elrista G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elrista G

Pragtige omgewing.

Die omgewing is regtig baie mooi, maar die matte binne die chalet ruik na muf omdat dit 'n baie vogtige area is. Ons stort se deur wou ook nie toemaak nie, maar ek het baie lekker geslaap. Die beddens is baie gemaklik. Ons het darem wel selfoonopvangs gehad.

Adel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adel B

Het Lodge vir 'n week bespreek.

Hele week ysig koud en reënerig gewees. Kids was bitter vervelig, want kon nie swem of in parkie speel nie. Selfs gesukkel om etes voor te berei aangesien braai buite is en heeltyd nat reën. Stofie bietjie klein so neem lank om vir 6 mense so kos voor te berei. Ons was ook nie ingelaat volgens die tyd wat aangedui was nie en was weereens gevra om lodge 'n uur vroeër te verlaat. Pak baie warm klere in, want omdat dit tussen 2 berge lê is dit baie koud. En min vir kids om te doen as weer sleg is. En sorg dat jy ekstra geld saamneem, want word eers by kantoor gevra vir R500 breakage deposit.

Algene E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Algene E

It is the perfect winter getaway.

We were so happy with our cabin. It is so cosy.

Nadia P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Dit was ongelooflik lekker. Prentjiemooi tussen die groot dennebome.

Vriendelike diens. Perfek!

Lisa P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P

Beautiful lodge in the mountains.

Lodge is in the mountains next to an apple farm, beautiful and quiet, friendly staff, neat and clean. It has a large swimming pool and play ground. Great for kids.

Megan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

An amazing place.

Lizemari, the lady that assisted us, was so friendly and accommodating, even with our last minute crisis was she really helpful. We really appreciate the wonderful hospitality. Thank you.

Cornell K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornell K

Very relaxing lodge.

A peaceful setting. A great way to refresh for city life.

Elize V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Very pleasant.

Beautiful location, spacious house.

Joelene M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joelene M

Was lekker rustig en stil.

Was heerlik om weg te kan breek.

Robyn P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robyn P

Very pleasant and enjoyable stay. The kids enjoyed exploring the area and swimming.

Very pleasant and enjoyable stay for the entire family. Kids were kept busy with the swimming pool and exploring the lodge and surrounding area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangename en aangename verblyf. Die kinders het dit geniet om die omgewing te verken en te swem.

Baie aangename en aangename verblyf vir die hele gesin. Kinders is besig gehou met die swembad en om die lodge en die omgewing te verken.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Etienne D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne D

Stil en rustige atmosfeer.

Lekker sielskos in die berge

Cheslyn B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn B

Very nice.

It's a very nice place.

Carina S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina S

Rustige, pragtige omgewing in die berg.

Gasvrou Lizemari was hulpvaardig en vriendelik. Alles is skoon en netjies. Lodge is binne 30 min van besienswaardighede in Oudtshoorn, Knysna, George en Mosselbaai.

Herman S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S

Pragtige omgewing.

Die lodge is tussen die berge en die natuurskoon is baie mooi. Die waterval is naby en maklik bereikbaar. Die tuin is pragtig. Eenheid 13 waar ons tuisgegaan het is basies toegerus sonder 'n TV en koffieskinkbord. Die inkloktyd is verwarrend aangesien dit 19:00 op die webtuiste is, maar volgens ontvangs is dit 18:00. Ons het die deposito baie vinnig terug ontvang, dankie. Ons sal weer die lodge besoek.

Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer die terugvoering oor 'n skinkbord gaan dit beslis opvolg.

Highlands Lodge Mountain Retreat
Janine V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine V

Beautiful, quiet and clean.

This was a very lovely place we stayed at. Majestic view, friendly staff,and safe. Was also well equipped and clean. Thank you for a very nice holiday Aunty Martie and the Uncle.

Sean D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean D

Rustig en stil.

Ons het baie lekker gebly, maar het gesukkel met pype in die toilet wat nie reg werk nie en die water stop. Die kraan drip heeltyd op die vloer.

Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer

Dankie. Onthou ons het gesukkel na die brand. Jammer vir die drup.

Highlands Lodge Mountain Retreat
Jannie R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R

Lekker en mooi.

Baie mooi natuurskoon. Rustige atmosfeer.

Lucinda H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda H

Heaven on earth!

My husband and I absolutely loved Highlands Lodge. It is one of the most amazing places we visited. We both love nature and we love the beauty and quietness that comes with it and that is what you get at Highlands Lodge.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hemel op aarde!

Ek en my man was mal oor Highlands Lodge. Dis een van die lekkerste plekke waar ons nog was. Ons is albei lief vir die natuur en die skoonheid en stilte wat daarmee saamgaan, en dit is wat jy kry by Highlands Lodge.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer

Baie baie dankie Lucinda

Highlands Lodge Mountain Retreat
Jacobus L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Waarde vir geld as jy gerieflik wil bly, maar steeds naby die natuur wil voel.

Sentraal geleë om die Tuinroete van te verken. Gerieflike verblyf, pragtige swembad, voel baie naby aan natuur.

Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer.

Highlands Lodge Mountain Retreat
Martina T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martina T

Eenvoudige houthuisies, netjies en skoon met mooi uitsig op die berg. Ons het lekker gebly in die houthuisies en kon ook 'n hele ent in die fynbos stap.

Ons het 2 nagte lekker hier gebly in die bosbou-tipe huisies! Dit was eenvoudig, netjies en skoon (handdoeke word voorsien). Die water in die huisies proe heerlik en is skoon bergwater! Ongelukkig was daar nie hout nie, maar gelukkig het ons ingepak. Neem jou eie rooster en driehoek ook saam. Die nagte kan koud wees in die winter en lente, so vra vir 'n huisie met 'n kaggel (daar is 'n verwarmer in elke huisie). Ons is natuurmense en het dus die berg en fynbos-omgewing baie geniet. L.W. daar is 'n breekskadedeposito wat betaalbaar is met aankoms (kontant alleen - sien webtuiste).

Martin V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Fantastiese plek om weg te kom van die gewoel.

Marvellous uitsig met fantastiese weer en natuur om jou. Kalmte en vrede omvou jou. Sal dit beslis aanbeveel.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Alex W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W

Rustig.

Dit was 1 fantastiese vakansie. Die uitsig op die berge is asemrowend. Personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Het nooit die hitte van die omgewing ervaar nie omdat dit so in die berge geleë is, was dit heerlik koel. Swembad is goed versorg. Ons eenheid was netjies.

Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer

Baie dankie Alex, ek waardeer dit.

Highlands Lodge Mountain Retreat
Linda M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Good for family re-engagement due to no TV and limited data bundles network availability.

Peaceful sleep away from the daily bustle of traffic.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker vir gesin om saam te kuier, aangesien daar nie 'n TV is nie en beperkte selfsoonopvangs.

Rustige wegbreek van die besige stadslewe en verkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer

Baie dankie.

Highlands Lodge Mountain Retreat
Gideon L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L

Awesome!

Die vriendelikste ontvangs en gasvryheid. Baie privaat vir die perfekte romantiese wegbreek. Uitsig bo vanaf die staproete is asemrowend. Bly gerus by die Highlands Lodge.

Jenniker V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenniker V

Fantasties.

Definitief waarde vir jou geld. Familie vanaf die Kaap het ons daar kom groet en onmiddellik verlief geraak op die plek en soveel van Highlands Lodge gehou dat hulle ook van die lodge gebruik gemaak het vir hulle verblyf en my vreeslik bedank omdat ons hulle aan die plek bekend gestel het.

Elsabe C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe C

Vriendelike diens.

Ons is baie vriendelik ontvang die diens was puik en die akkommodasie skoon en gerieflik. Dit raak nogal koud tussen die berge maar die uitsig is fantasties!

Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer

Baie , baie dankie. Ek waardeer dit.
Groete en hoop om julle weer te sien.

Highlands Lodge Mountain Retreat
Vanaf
Vanaf R1 141
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 141
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e90da5fea15c1fbdc35faf359004916de21809c5881a527e1b0811e2567f92de46ab3d48c7daa01cc6b34f5b1a2866bcb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 141 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 The Farm Remainder Plattekloof 131 Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.885916887332 22.343000955688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang