Highlands Lodge Mountain Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kaitlin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Diane G - Mei 2023
Algehele gradering
Stunning, quiet location in the mountains.
Hanele J - Jan 2023
Algehele gradering
Genotvol.
Nadine Z - Aug 2024
Algehele gradering
Verfrissend.
Isabel B - Jun 2023
Algehele gradering
Loved it, all the kids loved the play area and the fact that they could walk in the forest. These city kids loved it.
Beryl L - Apr 2023
Algehele gradering
Was amazing, just what we needed.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Muriel D - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend. Asemrowende uitsigte, gasvryheid.
Abdul M - Des 2022
Algehele gradering
Out of the ordinary location. A true lodge in the sense of the word.
George C - Apr 2022
Algehele gradering
The perfect getaway into a marvellous countryside setting.
John A - Mrt 2022
Algehele gradering
It was very nice stay. Beautiful place.
Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer
Thank you John.
It was a pleasure hosting you and your whole family. Hope you enjoyed The Cango caves.
See you soon again.
Lizemari
Highlands Ldoge.
Marilize V - Mrt 2022
Algehele gradering
Familie rustigheid.
Anel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Enige paartjie se droom-wittebroodbestemming.
Jonique V - Jan 2022
Algehele gradering
Een van die beste plekke tussen die pragtige berge. Alles was goed die chalet self was pragtig. Geen klagtes nie. Sal enigetyd weer wil gaan.
Tjaart B - Jan 2022
Algehele gradering
Een van my gunstelingplekke. Rustige en stil plek.
Amanda V - Jan 2022
Algehele gradering
Breathtaking views, true soulfood!
Lees meerMalebana M - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome stay, totally different from your typical lodges, the mountains are misty and magnificent.
Aaron N - Feb 2022
Algehele gradering
Great accommodation.
Cobus T - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, kalm en baie aangenaam.
Cheryl P - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful, tranquil and absolutely gorgeous.
Simoné D - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig en baie rustig.
Irene D - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en baie mooi.
Lees meerAnastatia B - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker.
Rayvon T - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Hendri V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en skoon.
Anna O - Jul 2022
Algehele gradering
Hassle free, comfy and calming.
Donovan B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was die moeite werd en baie rustig van die bedrywige stadslewe.
Mayleen H - Jan 2022
Algehele gradering
Not satisfactory.
Agnes J - Des 2021
Algehele gradering
Ideale plek om jou battery te herlaai.
Chantelle H - Okt 2021
Algehele gradering
Highlands Lodge has a good relaxing atmosphere, the chalets are very spacious and live-able. Totally loved it.
Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer
Baie dankie, Chantelle. Hopelik kan julle vinnig weer kom.
Jason K - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Jolynn E - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste plek om af te switch en al jou tyd met jou partner te spandeer.
DRUCILLA W - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxing, value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, ontspanne, waarde vir geld.
Ons verblyf was absoluut fantasties. Ons het basies die lodge vir onsself gehad, behalwe vir nog een chalet was bespreek was. Die chalet en die gronde was super super skoon. Highlands Lodge is 'n stil, onstpanne plek om te bly. Daar is geen WiFi in die chalets nie, maar jy kan toegang kry by die ontvangsarea. Dankie aan Mike en personeel dat julle na ons gekyk het. Ons sal definitief terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Begbie H - Feb 2021
Algehele gradering
Liza-Marie baie aangenaam, het heerlik en goed gekuier.
Nombulelo P - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful and peaceful place.
Marinda E - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi rustige plek.
Michelle C - Des 2021
Algehele gradering
Personeel is ongeskik.
Elrista G - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Adel B - Des 2021
Algehele gradering
Het Lodge vir 'n week bespreek.
Lees meerAlgene E - Sep 2020
Algehele gradering
It is the perfect winter getaway.
Nadia P - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker. Prentjiemooi tussen die groot dennebome.
Lisa P - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful lodge in the mountains.
Megan B - Jan 2020
Algehele gradering
An amazing place.
Cornell K - Jan 2020
Algehele gradering
Very relaxing lodge.
Elize V - Nov 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Joelene M - Jan 2020
Algehele gradering
Was lekker rustig en stil.
Robyn P - Jan 2020
Algehele gradering
Very pleasant and enjoyable stay. The kids enjoyed exploring the area and swimming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename en aangename verblyf. Die kinders het dit geniet om die omgewing te verken en te swem.
Baie aangename en aangename verblyf vir die hele gesin. Kinders is besig gehou met die swembad en om die lodge en die omgewing te verken.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Etienne D - Jan 2020
Algehele gradering
Stil en rustige atmosfeer.
Cheslyn B - Des 2019
Algehele gradering
Very nice.
Carina S - Des 2019
Algehele gradering
Rustige, pragtige omgewing in die berg.
Herman S - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Lees meerHighlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer die terugvoering oor 'n skinkbord gaan dit beslis opvolg.
Janine V - Jan 2019
Algehele gradering
Beautiful, quiet and clean.
Sean D - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer
Dankie. Onthou ons het gesukkel na die brand. Jammer vir die drup.
Jannie R - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker en mooi.
Lucinda H - Jan 2018
Algehele gradering
Heaven on earth!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hemel op aarde!
Ek en my man was mal oor Highlands Lodge. Dis een van die lekkerste plekke waar ons nog was. Ons is albei lief vir die natuur en die skoonheid en stilte wat daarmee saamgaan, en dit is wat jy kry by Highlands Lodge.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer
Baie baie dankie Lucinda
Jacobus L - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld as jy gerieflik wil bly, maar steeds naby die natuur wil voel.
Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer.
Martina T - Sep 2018
Algehele gradering
Eenvoudige houthuisies, netjies en skoon met mooi uitsig op die berg. Ons het lekker gebly in die houthuisies en kon ook 'n hele ent in die fynbos stap.
Lees meerMartin V - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek om weg te kom van die gewoel.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Alex W - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer
Baie dankie Alex, ek waardeer dit.
Linda M - Jul 2017
Algehele gradering
Good for family re-engagement due to no TV and limited data bundles network availability.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker vir gesin om saam te kuier, aangesien daar nie 'n TV is nie en beperkte selfsoonopvangs.
Rustige wegbreek van die besige stadslewe en verkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer
Baie dankie.
Gideon L - Mrt 2016
Algehele gradering
Awesome!
Jenniker V - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Elsabe C - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Highlands Lodge Mountain Retreat se terugvoer
Baie , baie dankie. Ek waardeer dit.
Groete en hoop om julle weer te sien.
- Kapasiteit: 41 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Farm Remainder Plattekloof 131, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang