Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kaj Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Highlands Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicolette O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette O

Heerlike kuier in 'n pragtige plek.

Ons het heerlik gebly.

Leodolf S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leodolf S

Netjies en goed geleë.

Heerlik gebly. My buurman se gesnork was so bietjie lastig, maar niks wat 'n oorpluis nie kon uitsorteer. Sal weer kom.

Suzaan K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan K

Wonderlike vriendelike gasheer en baie behulpsaam met bagasie.

Baie lekker gebly en lieflike stil omgewing. Ek sal net graag 'n aanbeveling wil maak oor die elektriese motorhek vir toegang, nogal gevaarlik vir jou motor as jy nie vinnig genoeg terugstoot wanneer jy die perseel verlaat nie. Jou voertuig kan baie maklik deur die hek 'n stamp opdoen. Ek noem maar want ek dink dit is vir baie 'n uitdaging.

Yolande P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P

Lieflike tuis met heerlike ruim kamer.

Kon lekker kuier om die swembad en in die leef areas. Kamer baie ruim met genoeg kaste en 'n groot badkamer.

Megan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan H

Amazing.

Was baie lekker, dankie.

Johanna M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

Ontspanne, netjies, skoon en goeie diens.

Baie ontspanne atmosfeer van 'n lodge, binne 'n stad.

Elize Koen K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Koen K

Die diens en hulp is uitstekend, alles was netjies en gerieflik.

Uitstekende, netjiese verblyf, puik diens. Blitsvinnige reaksie op navrae, dankie. Die geraas a.g.v. die beweging op die boonste vloer is bietjie lastig, maar die eienaars is bewus daarvan en 'n gepaste kennisgewing is opgerig. Ek beveel die verblyf aan.

Marilo E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilo E

Netjies, rustig en ruim gesinskamer.

Ons het baie lekker gebly! Sal beslis weer by hulle bly.

Olga V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V

Mens voel jy kan nie behoorlik loop want die vloere raas vreeslik.

Die vloere is 'n probleem.

Highlands Lodge se terugvoer

Hi Janneman, thank you for the feedback. We really are trying to work on this design issue (not of our making but of the previous owners who built this section) and have had one engineering firm quote us and are currently awaiting another quote to see how best to address this issue.

Other than that, we really hope that you had a good stay.

With kind regards,
The Highlands Lodge Management Team

Highlands Lodge
Cornelius Johannes M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Johannes M

Goeie waarde vir geld.

Goeie kamers en baie netjies. Waarde vir geld. Ontbyt is goed, maar effens duur teen R160.00.

Matthew S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew S

Great and convenient.

The stay was great, staff were on point and very helpful.

Jennifer O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer O

Stil rustige omgewing net veilige parkering.

Baie lekker beddens en netjies.

Dirk E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk E

Durbanville kuier.

Wees net voorbereid dat jy mens op boonste vloer kan hoor beweeg. Kan baie steurend wees in die grondvloereenhede.

Windon B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Windon B

Very good service.

Wonderful stay we enjoyed it. Beautiful place and friendly service.

Mary Magdalene P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mary Magdalene P

Heerlike plek, mooi omgewing, maar die matras moet uit!

Ek het lekker gebly, maar moet noem dat die kamer heelwat kleiner was as die een wat ek op die foto gekies het. Tweedens moet asb. die matras in daardie kamer vervang word. My man en ek se rug was baie seer die volgende oggend.

Highlands Lodge se terugvoer

Thank you so much for the constructive feedback, Magdalene. We have just replaced eight mattresses and by the end of next week, we will have replaced a further six. We are just waiting for the order to arrive at the Lodge. Regarding the size of your unit - actually, both units are exactly the same size. However, Unit 3, which you did not stay in but may have seen pictures of, has been designed for wheelchair use and therefore, there are fewer cupboards to allow more space for a wheelchair. On the other hand, the unit you stayed in, Unit 2, has had more cupboards installed and we guess that may make it seem smaller.

With warm regards,
The Highlands Lodge Management Team

Highlands Lodge
Cobus P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus P

Gemaklik en rustig.

Ja, daar was net verskuilde kostes. Hulle word adverteer as 'n B&B maar ontbyt is ekstra.

Melanie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Baie gerieflik en rustig, goed geleë.

Baie gerieflik. Dit was presies waarna ek gesoek het.

Sonja K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Baie lekker.

Baie goeie diens. Baie gelukkig.

Carina S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Kamers was ruim, gerieflik en gemaklik.

Kliëntediens was baie goed. Kamers was pragtig.

Anneline F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline F

Dit was 'n baie aangename verblyf. Sal beslis weer gebruik.

Sien sterre.

Dana C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana C

Aangenaam en gerieflik.

Alles skoon netjies. Gerieflik.

Carien V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Was kort maar heerlik.

Sal graag voorstel dat hul na die gehalte van die matrasse loer. Dink 'n paar kan wel vervang word.

Highlands Lodge se terugvoer

Thank you Carien for the helpful feedback. Two of the mattresses in your room are brand new, and we are in the process of slowly replacing all of our mattresses, however, when faced with the load shedding debacle, we elected to put "mattress buying" on hold and purchase a solar and UPS system to take us off the grid. We do hope that you enjoyed a stay that was not affected by load shedding, and we hope to see you again in the future.

With warm regards,
The Highlands Lodge Management Team

Highlands Lodge
Chelsea M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea M

The lodge itself was immaculately maintained, and my room was comfortable and cozy, with all the amenities I needed for a relaxing stay.

Overall, I would highly recommend this lodge to anyone looking for a peaceful, rejuvenating getaway. The staff, facilities, and activities all exceeded my expectations, and I can't wait to return for another unforgettable stay.

Tertius H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius H

Puik verblyf! Mooi skoon netjies en goeie kliëntediens!

Sien sterre.

Lindi N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi N

Wonderfull friendly staff pretty place.

The staff were beyond helpful and the place is clean pretty and relaxing after a busy day.

Jeanine H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H

Ons as gas word op die hande gedra. Alles is skoon en netjies. Waarde vir geld.

Pragtige, rustige atmosfeer.

Hellmuth J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hellmuth J

Comfortable, clean, and safe.

Secure off-street parking and electricity supply during periods of loadshedding.

Thabiso P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Thabiso P

It was not a pleasant place, next time I'll go elsewhere.

I was disappointed. Carpets in the rooms didn't smell fresh and it just made my stay so horrible.

Highlands Lodge se terugvoer

Good evening Thabiso, we are so sorry to hear that you found the carpets unpleasant, as they are vacuumed daily with carpet freshener and cleaned annually. We have never had that feedback prior, but we shall make sure to address the concern so that we can retain our 5/5 cleanliness score. With warm regards. The Highlands Lodge Management Team

Highlands Lodge
Maritza D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Baie oulike, netjiese, skoon plek.

Die diens en die mense was uitstekend.

Margo R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo R

Baie gerieflike en netjiese verblyf!

Ons het die verblyf geniet! Die personeel is gasvry en die "attention to detail" het uitgestaan. Naby genoeg aan winkels en restaurante.

Clint G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint G

Pragtige akkommodasie wat ideaal geleë is met professionele en vriendelike diens.

Professionele personeel wat ten alle tye vriendelik is. Jou belange word op die hart gedra en ontbyt was scrumptous. Die beste ommelet ooit. Highlands Lodge is ideaal geleë en ek sal vir seker dit aanbeveel aan enige persoon. Die webtuiste kan weereens trots wees op hul verwysing en ek was weereens nie teleurgesteld nie en vir seker nie valse verwagting gehad nie.

Marike H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike H

Wonderlik.

Highlands Lodge het al my verwagtinge oortref. Pragtige tuine, baie veilig, rustige atmosfeer, baie skoon en uitstekende diens.

Pine P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P

Uitstekende verblyf.

Ligging uitstekend, parkering veilig en baie naby slaapplek, grondvloer, trappe is nie vir ouer mense nie, uitstekende diens en vriendelikheid. Tuin gee besonderse atmosfeer. Elektrisiteit bystand met Eskom se load shedding, met lig WiFi en hek wat werk. Lekker gebly.

Erika K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K

Als wat nodig was, was daar.

Beslis veilig en toegerus, en het als enjoy.

Chanelle P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle P

Amazing and relaxing.

Best stay. Amazing staff and very accommodating to the guests. All in all amazing weekend away from home.

Lemari F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemari F

Rustig en ontspanne.

Baie skoon en netjies. Baie vriendelike personeel.

Lizl B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl B

Uitstekend.

Kan highlands lodge beslis aanbeveel.

Cornelius C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius C

Baie lekker gewees.

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike mense.

Willeen T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willeen T

Ontvangs was puik en almal was baie behulpsaam en gasvry.

Al probleem is die kamers wat bo is. Die TV-klanke, stort en voetstappe op plankvloere is uiters steurend in die aand en vroegoggend. Die ander kamers naaste aan kantoor is die beste.

Nolene L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene L

Puik verblyf in Durbanville.

Ek was aangenaam verras met die vriendelike verwelkoming en die netjiese, skoon verblyf. Die ligging is perfek en veiligheid puik. Ek sal vir seker weer Highlands Lodge besoek.

Ian T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian T

Aangenaam.

Sal die plekkie aanbeveel vir enige iemand wat in daardie omgewing verblyf nodig het.

Sanette J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette J

Heerlik, netjies en gasvry.

Sal beslis weer van die lodge gebruik maak.

Ingrid W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid W

Loved the fact that they give attention to detail, like the little leaves that was put on the pillows and towels.

Staff were friendly and helpful.

Surina N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surina N

Highlands Lodge het wonderlike diens gelewer en ook ons met ope arms ontvang.

Die personeel is baie vriendelik die kamers en die tuin is pragtig en dit was n baie aangename verblyf. Ek sal dit regtig aanbeveel. Dit is stil en ek het nooit eers gevoel ek is in 'n stad nie. Die bestuurder het ook kom vra of alles reg was. Hulle was baie akkommoderend. Die kos was baie bekostigbaar en lekker. Al die fasiliteite vir die selfsorg was presies wat ons nodig gehad het.

Hj V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hj V

Ek, my Pa en 2 kinders, 14 en 16, het een aand daar kom oorslaap na ons by Durbanville MediClinic moes wees.

Ek kan die plek regtig aanbeveel, die staf was baie vriendelik en behulpsaam, plek was skoon en mooi voorberei. Die ontbyt was elke sent die moeite werd. Moet dit nie uitlos nie! Op pad Kaap toe het my Pa besluit om die aand by sy broer te gaan kuier en oorslaap, m.a.w, ons was toe net 3 en nie 4 nie. Die Highlands Lodge eienaar het toe op haar eie besluit om ons krediet te gee vir een persoon. Ek het dit regtig nie verwag of enigsins gedink dit is nodig nie, maar sy was so gaaf om dit aan te bied.

Highlands Lodge se terugvoer

HJ, we are so happy that you enjoyed your brief stay at the Lodge and that you enjoyed your breakfast so much. We love hosting our guests so it is always good to hear that our guests enjoy being hosted by the staff and management of Highlands Lodge. We hope to see you again. Take care of that arm, and have an amazing Christmas and New Year period.

From all of us at the Lodge.

Highlands Lodge
Annelie L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Die personeel was vriendelik en professioneel.

Alle COVID-19-regulasies was gevolg. Die kamers was skoon en gemaklik. Alles was keurig en higïenies voorberei.

Highlands Lodge se terugvoer

Thank you Annelie for your positive review. We hope to see you again, hopefully for leisure next time.

From all of us at the Lodge.

Highlands Lodge
Michelle D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Beste diens-ervaring!

Dit was werklik die beste diens wat ek al gekry het tot dusver. Die mees vriendelikste en behulpsame mense wat net die beste vir hulle gaste wil gee!

Highlands Lodge se terugvoer

Oh wow, thank you so much Michelle and we feel like we hardly did anything for you! We hope that your wedding was day was simply stunning and that we will see you again one day, even if just to sip a gin at our new bar facilities in the warmth of the summer sun.

Highlands Lodge
Valecia K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valecia K

Lovely and very affordable.

Only downside was me having to go to a business function with my car covered in huge bird poo drops. It was a sight for sore eyes the entire day.

Highlands Lodge se terugvoer

Pesky birds, maybe once we are out of COVID and the financial implications thereof have evaporated, we can look at providing protection from the birds for the vehicles parked in our parking area.
We are building a wall next year, and with that some of the trees will need to be removed, but we can't promise that we can control the birds.
See you next year again.
From all of us at the Lodge.

Highlands Lodge
Nicolle G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolle G

Beautiful guesthouse, perfect location.

The rooms have been made up with every single detail thoroughly thought through. Each employee makes you feel welcome and you can see the love and passion they have for the guesthouse. We felt so comfortable and relaxed after traveling from Pretoria as we were busy moving to Durbanville and absolutely loved the brekkie we could have before our big day of unpacking began.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige gastehuis, perfekte ligging.

Die kamers is opgemaak en elke enkele detail is goed deurdink. Elke personeellid maak jou welkom voel en jy kan die liefde en passie sien wat hulle vir die gastehuis het. Ons het so gemaklik en ontspanne gevoel na ons gereis het van Pretoria af aangesien ons besig is om Durbanville toe te trek en ons was absoluut mal oor die ontbyt wat ons kon hê voor ons groot dag van uitpak begin het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Highlands Lodge se terugvoer

Thank you so much Nicolle for your awesome review. We love hearing that guests felt at home and looked after by each and everyone of the Lodge's staff. We hope that you are settling into your new home and do pop in next year to enjoy the pool area with Wade as well as the cocktails from our bar. We will have a grand opening and will be sure to invite you.

Highlands Lodge
Wayne R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R

Very friendly staff and a beautiful place

Would not change anything about my room!

Highlands Lodge se terugvoer

Thank you so much Wayne. Likewise, we wouldn't change anything about you.

Highlands Lodge
Daleen E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen E

Uitstekende diens en pragtige geriewe.

Ten spyte van vertraging oppad en 'n laat aankoms was die personeel vriendelik en behulpsaam, die verblyf was heerlik stil en rustig en die eenheid was foutloos. Sal vir seker weer daar aanklop.

Highlands Lodge se terugvoer

Wow, baie baie dankie Daleen. We absolutely love hosting our guests so we love it, even more, when our guests love being hosted by us.
Met vriendelike groete,
Kaj Denys and the Highlands Lodge Management Team

Highlands Lodge
Theiler M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theiler M

Incredible hosting.

Probably the best hosting I have received at a Lodge. Good value for money. Personalized welcoming letters. Clear communication. Spotlessly clean. Well positioned.

Highlands Lodge se terugvoer

Wow, thank you so much for your kind words. We absolutely love it when our guests feel looked after and enjoy their stay. We do hope that you will return one day to enjoy our hosting again and view all of the improvements that we are making.
With kind regards,
Kaj Denys and the Highlands Lodge Management Team

Highlands Lodge
Jeanine H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H

Gemaklike verblyf naby aan Mooimed Hospitaal.

Vriendelike ontvangs van gasvrou.

Angila J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angila J

Baie lekker.

Baie lekker verblyf en besoek gewees.

Highlands Lodge se terugvoer

Thank you, Angila, and we cannot wait to have you all back again in 2022.

Highlands Lodge
Frances H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frances H

Pragtige omgewing. Vriendelike diens. Baie gerieflik.

Vir langtermyn beplanning sou ek aanbeveel dat die trappies na kamer 8 'n bietjie breër gemaak word. Mens kan moontlik struikel as jy nie mooi kyk met op en af loop nie.

Highlands Lodge se terugvoer

Hi Frances,

Thank you for your review. Unfortunately the stairs were in place when we bought the guesthouse. In the future we would like to do away with the internal stairs and only make use of the outside stair case, as these are in accordance with building code requirements, and have just been recently replaced. We will however need to include a cover for the winter months.

With kind regards,
Karen (Owner)

Highlands Lodge
Susan N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N

Beautiful and relaxing

Highlands Lodge is cozy and beautiful. The employees are very helpful and very friendly.

Highlands Lodge se terugvoer

Thank you so much, Susan.

With kind regards,
Kaj (Owner)

Highlands Lodge
Dgc P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dgc P

Stil, rustige omgewing.

Baie geniet. Netjiese veilige omgewing. vriendelik en hartlik ontvang.

Highlands Lodge se terugvoer

Thank you for the lovely feedback Daan and apologies for the delay in replying … no good excuse other than June, July and August were incredibly busy months and we have been chasing our tails. We do hope to have you visit again in the not too distant future.

With kind regards,
Andrew, Karen, Heather and Mariane

Highlands Lodge
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb99b6bc0ccec47f93ca245e350a3beba05e419aaed543c1b783d482ff67c019f66ecb4647af95e6e551847a43d9c6d3e9b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 29 High (Hoog) Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.830577902877 18.633214831352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang