Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nicolette O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike kuier in 'n pragtige plek. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leodolf S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Netjies en goed geleë. Heerlik gebly. My buurman se gesnork was so bietjie lastig, maar niks wat 'n oorpluis nie kon uitsorteer. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Wonderlike vriendelike gasheer en baie behulpsaam met bagasie. Baie lekker gebly en lieflike stil omgewing. Ek sal net graag 'n aanbeveling wil maak oor die elektriese motorhek vir toegang, nogal gevaarlik vir jou motor as jy nie vinnig genoeg terugstoot wanneer jy die perseel verlaat nie. Jou voertuig kan baie maklik deur die hek 'n stamp opdoen. Ek noem maar want ek dink dit is vir baie 'n uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lieflike tuis met heerlike ruim kamer. Kon lekker kuier om die swembad en in die leef areas. Kamer baie ruim met genoeg kaste en 'n groot badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing. Was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Ontspanne, netjies, skoon en goeie diens. Baie ontspanne atmosfeer van 'n lodge, binne 'n stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize Koen K
1 nag
5.0
Jan 2024

Die diens en hulp is uitstekend, alles was netjies en gerieflik. Uitstekende, netjiese verblyf, puik diens. Blitsvinnige reaksie op navrae, dankie. Die geraas a.g.v. die beweging op die boonste vloer is bietjie lastig, maar die eienaars is bewus daarvan en 'n gepaste kennisgewing is opgerig. Ek beveel die verblyf aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilo E
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Netjies, rustig en ruim gesinskamer. Ons het baie lekker gebly! Sal beslis weer by hulle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Mens voel jy kan nie behoorlik loop want die vloere raas vreeslik. Die vloere is 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kaj
Highlands Lodge
Hi Janneman, thank you for the feedback. We really are trying to work on this design issue (not of our making but of the previous owners who built this section) and have had one engineering firm quote us and are currently awaiting another quote to see how best to address this issue. Other than that, we really hope that you had a good stay. With kind regards, The Highlands Lodge Management Team

Cornelius Johannes M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Goeie waarde vir geld. Goeie kamers en baie netjies. Waarde vir geld. Ontbyt is goed, maar effens duur teen R160.00.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kaj Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb99b6bc0ccec47f93ca245e350a3beba05e419aaed543c1b783d482ff67c019f66ecb4647af95e6e551847a43d9c6d3e9b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 29 High (Hoog) Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.830577902877 18.633214831352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang