Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Trudy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We had a fantastic time. Stay was amazing, nice quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

It was a pleasant one. The stay was great and service was excellent by the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz L
1 nag
5.0
Okt 2024

Gerieflik, lekker geslaap. Gerief. Lekker ontbyt. Baie lekker gebly. Sal net versoek om nie in eenheid te wees met trappe na bo nie. Weens kniebesering is min rugby dae, en trappe klim is moeilik. Maar dit is vir volgende keer aangesien ek nie vooraf dit uitgelig het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Thank you. Wonderful stay! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Regtige perseel & goeie diens. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, en die kamer was baie netjies en gerieflik. Die tuin en perseel is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leodolf S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Netjies en goed geleë. Heerlik gebly. My buurman se gesnork was so bietjie lastig, maar niks wat 'n oorpluis nie kon uitsorteer. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike kuier in 'n pragtige plek. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Wonderlike vriendelike gasheer en baie behulpsaam met bagasie. Baie lekker gebly en lieflike stil omgewing. Ek sal net graag 'n aanbeveling wil maak oor die elektriese motorhek vir toegang, nogal gevaarlik vir jou motor as jy nie vinnig genoeg terugstoot wanneer jy die perseel verlaat nie. Jou voertuig kan baie maklik deur die hek 'n stamp opdoen. Ek noem maar want ek dink dit is vir baie 'n uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lieflike tuis met heerlike ruim kamer. Kon lekker kuier om die swembad en in die leef areas. Kamer baie ruim met genoeg kaste en 'n groot badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing. Was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kaj Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb99b6bc0ccec47f93ca245e350a3beba05e419aaed543c1b783d482ff67c019f66ecb4647af95e6e551847a43d9c6d3e9b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 29 High (Hoog) Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.830577902877 18.633214831352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang