Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highover Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jacquie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 21 resensies vir Highover Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Trevor S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S

Great.

Beautiful farm, with lovely accommodation.

Avril N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril N

Beautiful location, friendly helpful host and wonderful farm animals.

Beautiful views, real farm feel. Friendly hosts that were super helpful.

Debra D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra D

Very good.

Most relaxing setting. The cottage was well set up, with everything that u needed. Spectacular views, and beautiful animals. The host was also amazing, gave us lots of privacy. Most ideal, we loved every minute of it. Even our Dog had run out of place. A must-see.

Highover Farm se terugvoer

You are always welcome. Perfect guests.

Highover Farm
Juliette P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette P

Beautiful!

Highover Farm is incredibly beautiful and peaceful - a magical night's stopover in autumn with kind hosts. This is for you if you enjoy the eccentric, rustic feeling of a real horse farm.

Highover Farm se terugvoer

Glad you had a good stay.

Highover Farm
Kirsty P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsty P

Beautiful.

Lovely stay, the only issue was the accommodation didn't inform the owners that we booked the weekend. It could have been easily double booked.

Dorea F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dorea F

Rustig.

Dit is 14 km se grondpad. Die huis is mooi en netjies. Die kombuis is goed toegerus met potte, panne en 'n mikrogolf, maar dit kort 'n skoonmaak. Elektriese komberse sou aangenaam wees.

Highover Farm se terugvoer

It is a 7 km dirt road. There are no electric blankets. There is a fireplace and wheat bags.

Highover Farm
Ina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Pragtig geleë plaaskothuis.

Die perfekte ligging met alles wat ons nodig gehad het vir die een aand wat ons oorgeslaap het. Baie dankie vir julle gasvryheid en dat julle die plaas en kothuis met ons gedeel het! Lieflike herinneringe!

Highover Farm se terugvoer

You are always welcome.

Highover Farm
Jenny S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S

Peaceful getaway.

Hosts were so helpful. We arrived in Mooi River in heavy downpours and we were met in town to tow our trailer onto the farm for us in the mud and stormy weather. Due to the unprecedented rains the roads were slippery and we damaged a tyre and Michael, Jacqui and Max quickly towed us out, changed our tyre and settled us into our accommodation. Beautifully appointed and lovely views. The family getaway cottage was a great place to spend time. We canoed on the dam and enjoyed the beautiful albeit muddy walks. Our dogs were made welcome and they had an absolute blast. Mike had our tyre repaired in town for us. They went out of their way to help us.

Alison C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison C

Excellent.

We thoroughly enjoyed our stay. Very relaxed. Good walking to be had as well as beautiful horses to interact with. Hosts were great and relaxed. Thank you for allowing us to have so much freedom on your farm.

Highover Farm se terugvoer

You are very welcome anytime.

Highover Farm
Joubert R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert R

Rustig, rustig en 'n pragtige omgewing.

Heerlike ontspannende kuier. Rustig. Pragtige omgewing. Wonderlike gasvryheid. Ons het selfs varsgebakte scones, met heerlike konfyt en geklopte room die Sondagmiddag van ons gashere ontvang (dit was mistig en net die perfekte manier om kuier af te sluit). Ons gasheer het selfs aangebied dat ons die Springbokke-game by hulle aan die huis kon kom kyk. As jy wil wegkom van alles en almal, is hierdie verseker die plek om te kuier.

Highover Farm se terugvoer

You are welcome anytime.

Highover Farm
Magdarien N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Magdarien N

Gelukkig net een nag bespreek.

Ongerieflik. Badkamer buite die kamer. Bed staan kop ondertoe. Kombuis is vuil met geen eetborde nie. Kombuisdeur moet met groot moeite oopgemaak word.

Highover Farm se terugvoer

Good day, Magdarien

Thank you for your review.

We would like to apologize for the experience you have had with your stay. The unit is cleaned prior to arrival, 6 plates are provided and I have also never been informed of the bed being a problem, should there have been any issues you could have informed me during your stay. The pictures advertised are showing an accurate description of the accommodation.

Kind regards.

Highover Farm
Zanda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Zanda V

Advertensie was onakkuraat en pad was 'n nagmerrie. My kuier was kortgeknip.

Nee, glad nie. Die pad na die verblyf was langer as wat daar gesê is, en dit was nie geskik vir my voertuig nie.

Highover Farm se terugvoer

The cottages haven't moved. Next time, you may wish to book a cottage closer to where you want to be.

Highover Farm
Beverley D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley D

Lovely setting for a family Christmas.

Rustic, quirky decor. Warm welcome from owner. We stayed at The Fisherman's Cottage. Inclement weather required my nephew (to his delight) to fetch us for celebrations at the big house in his dad's bakkie. Best if one has a 4-by-4. Just an observation: The door to the bathroom was sticky and did not close totally for privacy. Easily fixed. Signage to each cottage could be clearer.

Hanli P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli P

Baie lekker oornagverblyf.

Sien sterre.

Highover Farm se terugvoer

You are welcome any time.

Highover Farm
Pooven N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pooven N

Awesome place to connect with family and be out with fantastic views.

Great stay for winter days, fireplace to keep the family warm and cosy.

Annelize K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize K

Rustige plaaslewe.

Ons het lekker gebly, skoon en netjiese eenheid. Daar was hout vir die kaggel wat handig was aangesien dit koud en nat was. Privaat erfie vir ons honde wat saam gereis het. Gasvrou het ons ingelig dat paaie swak is weens baie reën. Geen selfoonopvangs. Eenheid is goed ingerig maar dalk net 'n voorstel om van die snuisterye te verwyder in die eenheid. Daar is bv. 'n kassie in die badkamer om toiletsakkie neer te sit maar dis toegepak met allerhande versierings. Daar is 'n tafel by voordeur en sitkamer maar dis ook toegepak. Die gasvrou doen baie moeite om plek mooi te maak, ons het waardering daarvoor maar dalk net met bietjie minder goed wat nie nuttig is nie. Verder was verblyf goed.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gavin C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin C

Beautiful location. Generous and friendly host.

So much more than expected. The host went the extra mile to make our stay welcome. Will certainly visit again.

Highover Farm se terugvoer

See you again. You are always welcome.

Highover Farm
Pieter S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Lovely farm, relaxing country atmosphere.

Jacqui is a great host, and the farm is beautiful.

Highover Farm se terugvoer

Thank you for staying.

Highover Farm
Suné C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suné C

Die perfekte plek om af te skakel, te vergeet van die wêreld en te wees.

Highover Farm is net ver genoeg van die beskawing om ver weg te voel van als wat pla, die uitsigte is fantasties, die stilte vreedsaam en ons hond het die plaas meer geniet as wat ons het en dit sê baie.

Highover Farm se terugvoer

Hope to see you again.

Highover Farm
Frans D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Rustig met mooi natuurskoon op 'n werkende plaas.

Die fasiliteite is basies, informeel en heel gerieflik met al die nodige.

Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R595
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hlatikuluweg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65c92ff71c987f21d059a2a03957b974b429b85418bf41179a9fc24c034308cd75bf38cb86dadbb30cbf93f828c040a339ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Hlatikulu Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-19:00 12:00 -29.237637667813 29.845219729812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang