Highover Farm
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Hlatikuluweg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R700R595 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Highover Farm is in die KwaZulu-Natalse Middellande, 23 km vanaf die dorpie Mooirivier. Die plaas het 2 visvangdamme, een met forel en die ander met baars en gaste kan op die plaas stap en voëlkyk.
Verblyf is beskikbaar in selfsorgplaaskothuise met slaapplek vir 24 gaste. Sekre kothuise het 'n kombuis en 'n sit- en 'n eet-area. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf.
Die plaas bied genoeg ruimte vir gaste om met hul eie motorfietse of fietse te ry; dit is ook dierevriendelik, so gaste kan selfs hul eie perd saambring. Stalle en skure is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Daar is 4 aparte kothuise wat afsonderlik of saam vir groter groepe bespreek kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Jacquie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hlatikuluweg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Highover Farm het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Midlands Meander KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Hlatikuluweg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang