Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highveld Safari Lodge

 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Highveld Safari lodge Standaardwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Elkeen van hierdie woonstelle bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Hierdie woonstelle het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, koffie- en teeskinkbord, lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt en aandete

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R885
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Varkenslaagteplaas, Carletonville, 2499, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eef5eb2950e76f5e01f2c2a3b7e5559e6d0cf67369d60a361d464a2716e47e26cf24f52abbfdb6d703b3caa278adbf0d9c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Farm Varkenslaagte Carletonville 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.416916 27.255184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang