Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highveld Safari Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Varkenslaagteplaas, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Vanaf R885 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Highveld Safari Lodge bied halfpensionverblyf in 'n lodge wat deur familie bestuur word wat ideaal geleë is in die Hoëveld van Suid-Afrika in Wes-Rand. Dit kan 'n goeie opsie vir 'n bosveld-wegbreek wees aangesien die lodge oop vlaktes en lae digte bosveld het.

Dié lodge bied gaste 'n opsie van 5 oopplan-woonstelle wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie oopplan-eenhede is elk ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffieskinkbord, 'n lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met Netflix in. Die lodge spog met 'n gemeenskaplike boma met 'n sentrale vuurput en braai-area. Gaste kan op daardie warm somersdae ontspan en afkoel in die swembad.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan wildkyk, voëlkyk, stap en voetslaan op hierdie uitgestrekte eiendom geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Natanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Varkenslaagteplaas, Carletonville, 2499, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R885
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R885
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Varkenslaagteplaas, Carletonville, 2499, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eef5eb2950e76f5e01f2c2a3b7e5559e6d0cf67369d60a361d464a2716e47e26cf24f52abbfdb6d703b3caa278adbf0d9c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Farm Varkenslaagte Carletonville 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.416916 27.255184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang