Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highveld Splendour Boutique B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies en waarde vir geld. Was baie lekker gewees. Ek was daar om 'n troue by te woon. Maar dit het gevoel of ek op wittebrood was. Regtigwaar, 'n puik plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ancel N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Vriendelike, gemoedkomende diens. Gasvrou was wonderlik en het seker gemaak ons is reg om sommer vroeg by die kinders se sport in Ermelo te wees Saterdag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Ons was al vantevore daar. Lieflike, rustige en ruim kamers en ligging. Geen moiete word ontsien om alles so gerieflik as moontlik te maak nie. Heerlike restaurante in die dorp!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sijtze D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Rustige omgeving, prachtige tuin, uitstekend. Ontbyt minimaal! Weinig keuze. Ermelo geen bijzondere vakantie omgeving.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riët V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2022

Pragtige, netjiese gastehuis met goeie diens. Google Highveld Splendour en in meeste gevalle kom dit as 'n hotel op. Dit moet reggestel word deur die eienaars, want dit skep verwagting wat nie meer daar is nie. Nogtans is dit 'n heerlike goedversorgde gastehuis met pragtige kamers, lieflike tuine en heerlike ontbyt. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Rustige atmosfeer. Baie rustige plaasatmosfeer. Oulike ontvangsdame. Heerlike ontbyt.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mari J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2017

Heerlik. Die plek was rustig en mooi. Lekker vir naweek getaway. Mense baie vriendelik en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reg B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2016

Pragtige verblyf met warm ontvangs en heerlike etes. Die Highveld Splendour Hotel bied rustige plaashotelverblyf. Ons kamer was pragtig en met ondervloerse verhitting teen die koue nagte. Die tuine rondom die hotel is pragtig. Die aandete en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2015

A great place to be away from the city and yet close to Ermelo. We enjoyed our stay and the staff was friendly. It was great to be in a quiet area and yet be able to take a 10 minute drive to town (Ermelo) for groceries or restaurants. As a techie, I only missed good internet connection. The provided wi-fi connection was slow and mobile operator reception was also not great. The place is worth the money for a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Des 2014

Baie netjies en vriendelik! Ons het daar oorgebly op pad van Pretoria na Mbabane (Swaziland), aangesien ons die oggend vroeg vir 'n aanbieding daar moes wees. Die hotel is ongeveer 'n uur van die grenspos af en dan nog ongeveer 30 minute tot in Mbabane - baie goeie ligging as jy in daardie rigting moet ry. Die hotel was baie netjies en die ontvangs was vriendelik. Wees versigtig vir die mis in die oggend op pad Swaziland toe, dit kan die rit tot daar aansienlik langer maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N17/R36 Kruising, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99c028183cc21ca30d2cd13d540dea4fa3154fd31ee07862805e3593a921ecfc4bc4330b97d9dbf7a137b07d4e681d760112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 N17/R36 Crossing Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.463853674058 30.032428746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang