Highveld Splendour Boutique B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter L - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld. Was baie lekker gewees.
Ancel N - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike, gemoedkomende diens.
Elbie L - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was al vantevore daar. Lieflike, rustige en ruim kamers en ligging.
Sijtze D - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige omgeving, prachtige tuin, uitstekend.
Riët V - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese gastehuis met goeie diens.
Rina C - Des 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Mari J - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Reg B - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige verblyf met warm ontvangs en heerlike etes.
Peter P - Mei 2015
Algehele gradering
A great place to be away from the city and yet close to Ermelo.
Elsabe S - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik!
Lees meer- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N17/R36 Kruising, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang