Highveld Splendour Boutique B&B
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N17/R36 Kruising, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Highveld Splendour Boutique B&B sal gaste tuis laat voel met vriendelike en persoonlike diens. Die welige tuin spog met groot bome en 'n pragtige uitsig oor die sebras en springbokke wat in die veld wei. Hier kan 'n mens nie anders as om te ontspan nie.
Die Gesinskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die ander 2 eenhede het elk 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.
Elke kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
The Highveld Splendour Boutique B&B is net 'n hanetreetjie vanaf Ermelo se middedorp, wat dit die ideale bestemming vir diegene wat uit die stad wil ontspan maak. Die B&B bied elke oggend 'n heerlike ontbyt in ons eetkamer wat met 'n uitsig oor die swembad spog.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- N17/R36 Kruising, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink Highveld Splendour Boutique B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ermelo Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N17/R36 Kruising, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang