Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highveld Trout Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Johannes S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Bly dire nagte of meer! Anders as om die plek in woorde te beskryf, sal ek aanbeveel om dit self te gaan ervaar. Twee nagte is nie genoeg by die plek nie; dit is klomp keer lekker verblyf en visvang was great. Ons het wel nie forel gevang nie, maar die dam het baie bass en 'n bass op 'n vliegstok is great fun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pragtige plek, sal graag in die somer weer wil gaan. Ons het dit vreeslik geniet! Dis 'n lieflike plek met die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Kuier was heerlik. Lekker stoep. Die dam so naby aan die huis is wonderlik. Als was skoon en netjies. Aandag aan detail was opvallend. Reënboog en bruin forelle gevang. Bo gemiddelde grootte forelle. Ons hond het dit ook baie geniet. Lekker gestap. Mooi troppe blesbokke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Wonderlike plek, met alles wat jy nodig het. Ons het 'n ongelooflik lekker naweek gehad by Highveld Trout Lodge. Die huis is volledig toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Dis netjies en skoon. Dit lyk regtig nes die prentjies en die gashere het goed gekommunikeer en inligting deur gegee. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vina W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties! Die ligging is so privaat en die uitsig is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Dit was absoluut awesome, 'n plek wat lyk soos hy adverteer word. Dit was absoluut awesome. Alles is skoon en netjies. Stilte dag en nag dit is absoluut waarvoor ons gegaan het. Die wors honde het hulle ook self gate uit geniet. Die dam reg voor die eenheid bring net rustigheid oor mens se siel. Ons het lekker gestap, op die paddle ski's geroei, nou en dan 'n dip in die dam moes vang, wat maar net 'n balansprobleem was. Die geroep van jakkalse in die verte net na skemer en die sterre in die donker nag wat weerkaats op die dam is iets wat mens nie in die dorp sien of hoor nie. Dit was regtig vir my en as ek na die kommentaar van ouma en familie luister een van die beste mooiste plekke waar ons nog oor 'n Desember vakansie was. Ons het ook fantastiese weer gehad. Jo-Marie was ook net 'n WhatsApp-boodskap ver en as mens iets vra is daar dadelik aandag aan gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Stunning! Wow, what a stunning place! Our entire family, made up of people and dogs, all had a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Sal beslis weer wil kom. Ja, baie lekker gebly. Lekker ruim, gerieflik op die water. Kan vroeg oggend koffie op die stoep geniet terwyl jy die vissermanne dophou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adel G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlike rustige omgewing met goeie geriewe. Baie gerieflike en goed ingerig. Smaakvolle dekor en pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Wil volgende jaar weer teruggaan! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jo-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000e58c7fa41c3228d1d0a7d983d1a5d57a90e6d99755850a86f72a0e9fee658d8694c3a9b0d68bfd2ab0616996832bbb651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 9) 19 5 1 5 Portion 20 Vlakplaas 317JT Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.582405538248 29.988071280925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang