Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highveld Trout Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hanlie B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Kuier was heerlik. Lekker stoep. Die dam so naby aan die huis is wonderlik. Als was skoon en netjies. Aandag aan detail was opvallend. Reënboog en bruin forelle gevang. Bo gemiddelde grootte forelle. Ons hond het dit ook baie geniet. Lekker gestap. Mooi troppe blesbokke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Wonderlike plek, met alles wat jy nodig het. Ons het 'n ongelooflik lekker naweek gehad by Highveld Trout Lodge. Die huis is volledig toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Dis netjies en skoon. Dit lyk regtig nes die prentjies en die gashere het goed gekommunikeer en inligting deur gegee. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vina W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties! Die ligging is so privaat en die uitsig is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Dit was absoluut awesome, 'n plek wat lyk soos hy adverteer word. Dit was absoluut awesome. Alles is skoon en netjies. Stilte dag en nag dit is absoluut waarvoor ons gegaan het. Die wors honde het hulle ook self gate uit geniet. Die dam reg voor die eenheid bring net rustigheid oor mens se siel. Ons het lekker gestap, op die paddle ski's geroei, nou en dan 'n dip in die dam moes vang, wat maar net 'n balansprobleem was. Die geroep van jakkalse in die verte net na skemer en die sterre in die donker nag wat weerkaats op die dam is iets wat mens nie in die dorp sien of hoor nie. Dit was regtig vir my en as ek na die kommentaar van ouma en familie luister een van die beste mooiste plekke waar ons nog oor 'n Desember vakansie was. Ons het ook fantastiese weer gehad. Jo-Marie was ook net 'n WhatsApp-boodskap ver en as mens iets vra is daar dadelik aandag aan gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlike rustige omgewing met goeie geriewe. Baie gerieflike en goed ingerig. Smaakvolle dekor en pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Wil volgende jaar weer teruggaan! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Gerieflik en rustig. Ons het die tydjie by Highveld Trout Lodge baie geniet. Die eenheid is goed toegerus, gerieflik en daar is genoeg plek vir 'n groot gesin en kinders. Die eenheid kan wel doen met 'n goeie 'springclean'. Daaglikse skoonmaakdienste word geadverteer, maar is nie ingesluit nie en ek moes vra wanneer die skoonmaker inkom. Daar is gesê dat die eenheid selfonderhoudend is en skoonmaak slegs op aanvraag is. Daar is gereeld vir ons gesê 'hierdie is die platteland' nadat ons probleme met water gehad het. Die eienaar en plaasbestuurder was wel hulpvaardig om die probleem op te los. Behalwe vir die paar probleme het ons baie lekker gebly en die manne het lekker vis gevang. Sal Highveld Trout Lodge aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Uitstekende wegbreekplekkie. Ons het baie lekker gekuier. Heerlik gebly by Highveld Trout Lodge. Die plek is netjies en goed toegerus. Ons het lekker gekuier binne by die kaggel en buite langs die dam. Lekker gestap op die plaas en die gereelde inloer deur die boerbokke geniet. My honde het dit ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan M
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Dit was amazing, verwagtinge oortref. Ons was 2 gesinne wat kom ontspan en visvang het, die huis se opset en uiteensetting was great, badkamers modern en netjies, stoep gesellig. Visvang was moeilik (wind baie erg gewaai), maar bevredigend, het net nie bass in die foreldam verwag nie (nie 'n probleem nie). Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Undiscovered gem. What a place! Great fishing literally from the stoep. Well, stocked dam with good size fish. The house has everything you need. It's also nice to go to a venue where you are the only guests on the farm. Good communication from the owners. Go and give it a try, you will not be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jo-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000e58c7fa41c3228d1d0a7d983d1a5d57a90e6d99755850a86f72a0e9fee658d8694c3a9b0d68bfd2ab0616996832bbb651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 9) 15 5 1 5 Portion 20 Vlakplaas 317JT Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.582405538248 29.988071280925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang