Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highveld Trout Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jo-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Highveld Trout Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hanlie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Kuier was heerlik. Lekker stoep. Die dam so naby aan die huis is wonderlik.

Als was skoon en netjies. Aandag aan detail was opvallend. Reënboog en bruin forelle gevang. Bo gemiddelde grootte forelle. Ons hond het dit ook baie geniet. Lekker gestap. Mooi troppe blesbokke.

Nadia M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

Wonderlike plek, met alles wat jy nodig het.

Ons het 'n ongelooflik lekker naweek gehad by Highveld Trout Lodge. Die huis is volledig toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Dis netjies en skoon. Dit lyk regtig nes die prentjies en die gashere het goed gekommunikeer en inligting deur gegee. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Vina W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vina W

Fantasties!

Die ligging is so privaat en die uitsig is asemrowend!

Santie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Dit was absoluut awesome, 'n plek wat lyk soos hy adverteer word.

Dit was absoluut awesome. Alles is skoon en netjies. Stilte dag en nag dit is absoluut waarvoor ons gegaan het. Die wors honde het hulle ook self gate uit geniet. Die dam reg voor die eenheid bring net rustigheid oor mens se siel. Ons het lekker gestap, op die paddle ski's geroei, nou en dan 'n dip in die dam moes vang, wat maar net 'n balansprobleem was. Die geroep van jakkalse in die verte net na skemer en die sterre in die donker nag wat weerkaats op die dam is iets wat mens nie in die dorp sien of hoor nie. Dit was regtig vir my en as ek na die kommentaar van ouma en familie luister een van die beste mooiste plekke waar ons nog oor 'n Desember vakansie was. Ons het ook fantastiese weer gehad. Jo-Marie was ook net 'n WhatsApp-boodskap ver en as mens iets vra is daar dadelik aandag aan gegee.

Adel G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel G

Heerlike rustige omgewing met goeie geriewe.

Baie gerieflike en goed ingerig. Smaakvolle dekor en pragtige omgewing.

Riaan D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Wil volgende jaar weer teruggaan!

Sien sterre.

Claudette R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette R

Gerieflik en rustig.

Ons het die tydjie by Highveld Trout Lodge baie geniet. Die eenheid is goed toegerus, gerieflik en daar is genoeg plek vir 'n groot gesin en kinders. Die eenheid kan wel doen met 'n goeie 'springclean'. Daaglikse skoonmaakdienste word geadverteer, maar is nie ingesluit nie en ek moes vra wanneer die skoonmaker inkom. Daar is gesê dat die eenheid selfonderhoudend is en skoonmaak slegs op aanvraag is. Daar is gereeld vir ons gesê 'hierdie is die platteland' nadat ons probleme met water gehad het. Die eienaar en plaasbestuurder was wel hulpvaardig om die probleem op te los. Behalwe vir die paar probleme het ons baie lekker gebly en die manne het lekker vis gevang. Sal Highveld Trout Lodge aanbeveel.

Hermien V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien V

Uitstekende wegbreekplekkie. Ons het baie lekker gekuier.

Heerlik gebly by Highveld Trout Lodge. Die plek is netjies en goed toegerus. Ons het lekker gekuier binne by die kaggel en buite langs die dam. Lekker gestap op die plaas en die gereelde inloer deur die boerbokke geniet. My honde het dit ook baie geniet.

Riaan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Dit was amazing, verwagtinge oortref.

Ons was 2 gesinne wat kom ontspan en visvang het, die huis se opset en uiteensetting was great, badkamers modern en netjies, stoep gesellig. Visvang was moeilik (wind baie erg gewaai), maar bevredigend, het net nie bass in die foreldam verwag nie (nie 'n probleem nie). Sal definitief weer gaan kuier.

Greg W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg W

Undiscovered gem.

What a place! Great fishing literally from the stoep. Well, stocked dam with good size fish. The house has everything you need. It's also nice to go to a venue where you are the only guests on the farm. Good communication from the owners. Go and give it a try, you will not be disappointed.

Jean C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean C

One of the best places we have ever stayed at!

The setting, tranquility, and stoep from which to enjoy the view were just magic. And the house spoils you with a sense of luxury. The hosts are very helpful and kind.

Marnus J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus J

Fantasties.

Ons het ons naweek by Highveld Trout Lodge baie geniet. Die huis is toegerus met absoluut alles wat jy kan nodig hê. Die vlieghengel was uit die boonste rakke. Ons sal verseker terugkeer en kan dit beslis aanbeveel.

Hermien V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Uitstekend. Gerieflik. Baie mooi.

Baie lekker gebly. Fantastiese uitkyk vanaf die huis oor die dam en plaas. Huis was baie skoon, en baie goed uitgerig. Die honde het ook die plek, en vryheid geniet. Staproete ook baie lekker en gemaklik. Sal verseker dit aanraai vir ander, en sal verseker weer gaan.

Mark P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Relaxing

Very friendly hosts, responds to any questions immediately. Great for a relaxing getaway with a super clean and well-stocked house. Will definitely be visiting again soon!

Highveld Trout Lodge se terugvoer

Dear Mark,

Thank you so much for taking the time to leave us such a wonderful review! We are thrilled to hear that you had a great stay with us and found our hosts to be friendly and responsive to your questions.

We take pride in providing a relaxing atmosphere and a clean, well-stocked house for our guests, and we're delighted to hear that we met your expectations. It's always a pleasure to hear from happy customers like you.

We can't wait to welcome you back soon for another enjoyable stay with us. Please feel free to reach out to us if you have any questions or concerns in the meantime. Thank you again for your kind words, and we look forward to seeing you again soon!

Best regards,
Highveld Trout lodge

Highveld Trout Lodge
Melissa K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K

Stunning views with a relaxing atmosphere.

The views from the house are stunning. If you are looking for a relaxing atmosphere this place is perfect. We did the 5km trial run and it was well-marked.

Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R4 300
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000e58c7fa41c3228d1d0a7d983d1a5d57a90e6d99755850a86f72a0e9fee658d8694c3a9b0d68bfd2ab0616996832bbb651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 9) 15 5 1 5 Portion 20 Vlakplaas 317JT Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.582405538248 29.988071280925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang