Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highveld Trout Lodge

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Highveld Trout Lodge is 'n pragtige selfsorgkothuis op 'n lieflike plaas tussen Belfast en Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin en vriende, aangesien dit 'n pragtige uitsig oor die foreldam het waar gaste ook kan visvang.

Die kothuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en stort en die derde badkamer het net 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n mooi uitsig oor die foreldam het. Die plaas het lieflike stap- en fietsrypaadjies wat gaste kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hanlie B
5.0
Kuier was heerlik. Lekker stoep. Die dam so naby aan die huis is wonderlik. Als was skoon en netjies. Aandag aan detail was opvallend. Reënboog en bru...
Sien meer
Aug 2024
Nadia M
Saam met vriende
5.0
Wonderlike plek, met alles wat jy nodig het. Ons het 'n ongelooflik lekker naweek gehad by Highveld Trout Lodge. Die huis is volledig toegerus met all...
Sien meer
Mei 2024
Vina W
5.0
Fantasties! Die ligging is so privaat en die uitsig is asemrowend!
Apr 2024
Santie V
5.0
Dit was absoluut awesome, 'n plek wat lyk soos hy adverteer word. Dit was absoluut awesome. Alles is skoon en netjies. Stilte dag en nag dit is absolu...
Sien meer
Jan 2024
Riaan M
5.0
Dit was amazing, verwagtinge oortref. Ons was 2 gesinne wat kom ontspan en visvang het, die huis se opset en uiteensetting was great, badkamers modern...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jo-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Highveld Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000e58c7fa41c3228d1d0a7d983d1a5d57a90e6d99755850a86f72a0e9fee658d8694c3a9b0d68bfd2ab0616996832bbb651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 9) 15 5 1 5 Portion 20 Vlakplaas 317JT Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.582405538248 29.988071280925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang