Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highview Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Highview Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nick C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick C

Could not be improved on in terms of comfort, convenience and feeling welcome.

Carmiel is the most gracious hostess we've met for a long time. She made a point of checking on all our needs and joining us for a chat (without in any way impinging on our privacy). We felt by the time we left that we were friends with her. She personally served us a delicious breakfast the day we left. We had what was essentially a whole house to ourselves (originally built for Carmiel's parents-in-law), equipped with every mod con. Sitting on our private stoep admiring Carmiel's magnificent Water-wise garden, planted with spectacular succulents as befits the mainly dry climate at Patensie, enhanced the whole experience.

Johan F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Heerlike verblyf. Ruim, skoon en netjies. Baie goed toegerus.

Die woonstel is in 'n lieflike tuin met pragtige plante en voëls. Kamers het beïndruk met handig bruikbare muurproppe. Genoeg en maklik verkrygbaar.

Marianne T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne T

Gasvrye verblyf in Gamtoosvallei.

Gasvrye en vriendelike ontvangs deur eienaar. Tuin is 'n lushof! Ontbyt was puik. Sal beslis weer daar bly en aanbeveel by familie en vriende.

Gerrit Van Die D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit Van Die D

Mooi en ruim appartement.

Vriendelijke ontvangst, mooi en ruim appartement, behulpzaam met tips (incl. veiligheid).

Highview Guesthouse se terugvoer

We really appreciate your positive evaluation of your stay at High View. Perhaps if you ever travel this way again we can arrange trips to show you South Africa in its true wild state. Just arrange in time.
Kind regard,
Michae and Carmille Engela.

Highview Guesthouse
Brenda O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

'n Huis weg van die huis.

Ons was heerlike verras met die netjiese en pragtige plek! Ruim kamers en sitkamer met 'n groot skerm televisie met volle DStv. Boonop het die vriendelike gasvrou ons gul ontvang en die vars melk, vrugtesap en waatlemoen was 'n heerlike lafenis op 'n baie warm dag. Boonop is daar 'n pragtige, privaat stoep wat uitkyk oor die mooi vallei. Volgende keer bly ons langer! Ideale plek om die Baviaanspoort vanaf te ontdek!

Highview Guesthouse se terugvoer

Middag Brenda. Baie dankie vir die pragtige terugvoering. So bly om julle tuis te kon laat voel. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete. Mike en Carmille

Highview Guesthouse
Billy S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Billy S

Ruim.

Dankie aan eienaars vir lekker en skoon verblyf.

Highview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Billy. Hoop julle het die trip verder baie geniet.

Highview Guesthouse
Fransil K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransil K

Gasvryheid. Huislike gerieflikheid en bederf linne met 10 uit 10 netheid.

Vriendelike ontvangs met 'n warm plattelandse gasvryheid. Dankie vir goeie advies om ons verblyf en ervaring van Patensie onvergeetlik te maak. 'n Fees en waarde vir geld om in 'n eenheid te bly waar netheid en gerief as belangrike geag word.

Highview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering Fransil. Ons het gesien hoe baie julle as gesin mekaar geniet . Die seuns is regtig gentelmans. Voorspoed aan julle vorentoe. Mike en Carmille Engela

Highview Guesthouse
Dorette V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V

Rustige, pragtige omgewing.

Ons is vriendelik verwelkom deur ons gasvrou. Die huis is ruim en baie goed ingerig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Highview Guesthouse se terugvoer

Dorette
Baie dankie vir die pragtigr resensie. Dit was aangenaam om julle te kon huisves.
Dit brand verskriklik by ons.

Voorspoed Mike en Carmille

Highview Guesthouse
Pieter D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

'n Plesier om in tuis te gaan. Beveel dit met vrymoedigheid aan!

Uitstekende fasiliteite, redelike prys en baie goeie diens.

Highview Guesthouse se terugvoer

Naand Piet,
Baie dankie vir die top resensie. Dit was lekker om 'n uitgeputte jong man te ontvang.
Ek hoop om jou gou weer te sien.
Mike en Carmille

Highview Guesthouse
Ursula B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B

Beautiful, quiet and wonderful hosts.

The guesthouse was beautiful and clean. Our hosts were terrific. I would recommend this guesthouse to people.

Highview Guesthouse se terugvoer

Thank you for this outstanding review. We hope to again be of service to you in future.

Kind regards,
Mike

Highview Guesthouse
Helen W - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen W

Ons het terdeë geniet en die beskrywing van die plek op die internet doen nie die plek eer nie.

Dit is veel meer mooier in lewende lywe en ons kleinkind was in sy noppies. Dit was 'n baie lekker ervaring. Ons was heel stom geslaan deur die gas vryheid van die eienaars van Highview gaste huis. Die plek was baie netjies en skoon. Die dorpie het nie veel aktiwiteite nie maar die stilte en die gasvryheid van die mense maak op vir daai tekort.

Tertia O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia O

Waarde vir geld, gerieflik geleë, baie netjies, besondere gasvryheid!

Highview Guesthouse is bied baie gerieflike, goed ingerigte, netjiese en gehalte-akkommodasie! Alles wat nodig is vir selfsorg is daar en daar is lugversorging in die kamers en ook voorsiening vir wanneer dit koud sou wees. Wi-Fi is ook beskikbaar. Hierdie akkommodasie bied ABSOLUTE waarde vir geld. Die huis word uiters netjies in stand gehou en is gerieflik vir groter groepe ook. Ons het baie lekker hier tuisgegaan en hierdie akkommodasie plus die gasvrou verdien 5 sterre!

Ilene P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene P

Pragtig ingerig, wonderlike gasvrou!

Ons het heerlik gekuier! Net wat nodig was voor ons die langpad deur Baviaanskloof aangepak het. Lekker ruim woonstel, met alles wat jy nodig het en meer. Camille se ontbyte was fantasties!

Yolande K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Mooi rustige, skoon en netjiese plek.

Wonderlike mense wat net wil hê jy moet tuis voel. Na 'n lang dag wat ons Gamkaskloof en Baviaanskloof gery het, was die rustigheid so welkom. Alhoewel elke kamer sy eie televisie het, het ons dit nie eers aangesit nie, want die rustigheid was vir ons genoeg. Ek het in die mooiste tuin gaan sit, by 'n watervalletjie en net die skoonheid om my met waardering beleef. Die plekkie is 'n spieëlbeeld van die pragtige mensies wat daar bly.

Carl S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S

Lekke!

Baie aangename verblyf en vriendelike gasvrou.

Welma F - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma F

'n Rustige verblyf met genoeg ruimte en 'n pragtige tuin om als mee af te rond!

Sal beslis weer by julle tuisgaan. Dit is 'n lieflike plek met genoeg spasie. Die ontvangs was baie hartlik en opreg. Ons het lekker gesels met Mike en Carmille!

George M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M

Great guest house

A lovely place, see the stars below.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f6d26562f5486e4162898efcc8a0f9fee2393bd8261dc984a6159287454c1509f427341d9454a1dbdd180c05f9e543a7530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Kloof Road Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.754074 24.818399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang