Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highview Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Nick C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Could not be improved on in terms of comfort, convenience and feeling welcome. Carmiel is the most gracious hostess we've met for a long time. She made a point of checking on all our needs and joining us for a chat (without in any way impinging on our privacy). We felt by the time we left that we were friends with her. She personally served us a delicious breakfast the day we left. We had what was essentially a whole house to ourselves (originally built for Carmiel's parents-in-law), equipped with every mod con. Sitting on our private stoep admiring Carmiel's magnificent Water-wise garden, planted with spectacular succulents as befits the mainly dry climate at Patensie, enhanced the whole experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlike verblyf. Ruim, skoon en netjies. Baie goed toegerus. Die woonstel is in 'n lieflike tuin met pragtige plante en voëls. Kamers het beïndruk met handig bruikbare muurproppe. Genoeg en maklik verkrygbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Gasvrye verblyf in Gamtoosvallei. Gasvrye en vriendelike ontvangs deur eienaar. Tuin is 'n lushof! Ontbyt was puik. Sal beslis weer daar bly en aanbeveel by familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit Van Die D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2018

Mooi en ruim appartement. Vriendelijke ontvangst, mooi en ruim appartement, behulpzaam met tips (incl. veiligheid).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Highview Guesthouse
We really appreciate your positive evaluation of your stay at High View. Perhaps if you ever travel this way again we can arrange trips to show you South Africa in its true wild state. Just arrange in time. Kind regard, Michae and Carmille Engela.

Brenda O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2018

'n Huis weg van die huis. Ons was heerlike verras met die netjiese en pragtige plek! Ruim kamers en sitkamer met 'n groot skerm televisie met volle DStv. Boonop het die vriendelike gasvrou ons gul ontvang en die vars melk, vrugtesap en waatlemoen was 'n heerlike lafenis op 'n baie warm dag. Boonop is daar 'n pragtige, privaat stoep wat uitkyk oor die mooi vallei. Volgende keer bly ons langer! Ideale plek om die Baviaanspoort vanaf te ontdek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Highview Guesthouse
Middag Brenda. Baie dankie vir die pragtige terugvoering. So bly om julle tuis te kon laat voel. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete. Mike en Carmille

Billy S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2018

Ruim. Dankie aan eienaars vir lekker en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Michael
Highview Guesthouse
Baie dankie Billy. Hoop julle het die trip verder baie geniet.

Fransil K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2017

Gasvryheid. Huislike gerieflikheid en bederf linne met 10 uit 10 netheid. Vriendelike ontvangs met 'n warm plattelandse gasvryheid. Dankie vir goeie advies om ons verblyf en ervaring van Patensie onvergeetlik te maak. 'n Fees en waarde vir geld om in 'n eenheid te bly waar netheid en gerief as belangrike geag word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Highview Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoering Fransil. Ons het gesien hoe baie julle as gesin mekaar geniet . Die seuns is regtig gentelmans. Voorspoed aan julle vorentoe. Mike en Carmille Engela

Dorette V
Kort verblyf
5.0
Jun 2017

Rustige, pragtige omgewing. Ons is vriendelik verwelkom deur ons gasvrou. Die huis is ruim en baie goed ingerig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Highview Guesthouse
Dorette Baie dankie vir die pragtigr resensie. Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Dit brand verskriklik by ons. Voorspoed Mike en Carmille

Pieter D
1 nag
5.0
Jan 2017

'n Plesier om in tuis te gaan. Beveel dit met vrymoedigheid aan! Uitstekende fasiliteite, redelike prys en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Highview Guesthouse
Naand Piet, Baie dankie vir die top resensie. Dit was lekker om 'n uitgeputte jong man te ontvang. Ek hoop om jou gou weer te sien. Mike en Carmille

Ursula B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2015

Beautiful, quiet and wonderful hosts. The guesthouse was beautiful and clean. Our hosts were terrific. I would recommend this guesthouse to people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Highview Guesthouse
Thank you for this outstanding review. We hope to again be of service to you in future. Kind regards, Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f6d26562f5486e4162898efcc8a0f9fee2393bd8261dc984a6159287454c1509f427341d9454a1dbdd180c05f9e543a7530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Kloof Road Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.754074 24.818399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang