Highview Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Nick C - Sep 2023
Algehele gradering
Could not be improved on in terms of comfort, convenience and feeling welcome.
Lees meerJohan F - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Ruim, skoon en netjies. Baie goed toegerus.
Marianne T - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvrye verblyf in Gamtoosvallei.
Gerrit Van Die D - Aug 2018
Algehele gradering
Mooi en ruim appartement.
Highview Guesthouse se terugvoer
We really appreciate your positive evaluation of your stay at High View. Perhaps if you ever travel this way again we can arrange trips to show you South Africa in its true wild state. Just arrange in time.
Kind regard,
Michae and Carmille Engela.
Brenda O - Jan 2018
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Lees meerHighview Guesthouse se terugvoer
Middag Brenda. Baie dankie vir die pragtige terugvoering. So bly om julle tuis te kon laat voel. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete. Mike en Carmille
Billy S - Apr 2018
Algehele gradering
Ruim.
Highview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Billy. Hoop julle het die trip verder baie geniet.
Fransil K - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvryheid. Huislike gerieflikheid en bederf linne met 10 uit 10 netheid.
Highview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering Fransil. Ons het gesien hoe baie julle as gesin mekaar geniet . Die seuns is regtig gentelmans. Voorspoed aan julle vorentoe. Mike en Carmille Engela
Dorette V - Jun 2017
Algehele gradering
Rustige, pragtige omgewing.
Highview Guesthouse se terugvoer
Dorette
Baie dankie vir die pragtigr resensie. Dit was aangenaam om julle te kon huisves.
Dit brand verskriklik by ons.
Voorspoed Mike en Carmille
Pieter D - Jan 2017
Algehele gradering
'n Plesier om in tuis te gaan. Beveel dit met vrymoedigheid aan!
Highview Guesthouse se terugvoer
Naand Piet,
Baie dankie vir die top resensie. Dit was lekker om 'n uitgeputte jong man te ontvang.
Ek hoop om jou gou weer te sien.
Mike en Carmille
Ursula B - Nov 2015
Algehele gradering
Beautiful, quiet and wonderful hosts.
Highview Guesthouse se terugvoer
Thank you for this outstanding review. We hope to again be of service to you in future.
Kind regards,
Mike
Helen W - Feb 2015
Algehele gradering
Ons het terdeë geniet en die beskrywing van die plek op die internet doen nie die plek eer nie.
Tertia O - Jan 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld, gerieflik geleë, baie netjies, besondere gasvryheid!
Lees meerIlene P - Des 2014
Algehele gradering
Pragtig ingerig, wonderlike gasvrou!
Yolande K - Sep 2014
Algehele gradering
Mooi rustige, skoon en netjiese plek.
Lees meerCarl S - Sep 2014
Algehele gradering
Lekke!
Welma F - Jun 2014
Algehele gradering
'n Rustige verblyf met genoeg ruimte en 'n pragtige tuin om als mee af te rond!
George M - Mei 2014
Algehele gradering
Great guest house
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofweg, Patensie, 6335, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang